AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4811
-44,00
SOYA
27 Sep
-
8670
-39,00
SUNS
27 Sep
-
9802
-166,00
WEAT
27 Sep
-
7050
-8,00
WMAZ
27 Sep
-
4836
-30,00
YMAZ
27 Sep
-
4675
-35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Fair Cape verbind tot die omgewing met nuwe sonplaas

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die sonplaas verskaf 560 kWp krag gedurende die spitstyd bedags. Na raming sal dit jaarliks byna 1 027 MWh krag verskaf en 19 681 MWh oor die volgende 20 jaar. Foto’s: VERSKAF
Die sonplaas verskaf 560 kWp krag gedurende die spitstyd bedags. Na raming sal dit jaarliks byna 1 027 MWh krag verskaf en 19 681 MWh oor die volgende 20 jaar. Foto’s: VERSKAF

Die stryd teen die vrystelling van kweekhuisgasse moet nie net aan die owerhede oor-gelaat word nie, meen Fair Cape Dairies. Besighede en landsburgers moet self betrokke raak. Daarom het dié suiwelmaatskappy ’n sonplaas opgerig by sy verwerkingsaanleg in Durbanville wat nou volkome op sonkrag steun – die eerste in Afrika.

Die uitwerking van aardverwarming op die omgewing – en dit wat in die toekoms wag as dit nie in sy spore gestuit word nie – het die wêreld aangegryp ná sir David Attenborough se dokumentêre film A Life On Our Planet die ongemaklike waarheid blootgelê het.

Sy voorstel dat die vervanging van fossielbrandstowwe met hernubare kragbronne een van die maniere is hoe die mens die vernietiging van die planeet se natuurlike hulpbronne kan stuit, was deel van die rede waarom die suiwelmaatskappy Fair Cape Dairies besluit het om ’n sonplaas by sy perseel in Durbanville in die Wes-Kaap op te rig.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
19.43
-0.5%
Rand - Euro
17.28
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,634.14
+0.7%
Silwer
18.60
+1.3%
Palladium
2,031.00
-0.6%
Platinum
861.00
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,282
-0.0%
Alle aandele
63,639
+0.0%
Hulpbronne 10
55,888
-0.6%
Industriële 25
79,508
-0.0%
Finansiële 15
14,081
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot