Dit maak deur middel van die boer se selfoon alarm sodra die diere ongewone gedrag openbaar, soos wanneer hulle snags hardloop. Dit beteken gewoonlik hulle word deur veediewe of roofdiere gejaag.
Die trop se ligging word deur middel van Googlemaps aangedui sodat die boer weet waar om te gaan ondersoek instel. Hier wys mnr. Francois van Zyl en me. Suné Joubert hoe dit lyk.
Prys: R2 530, plus ’n maandelikse tarief van ongeveer R350