Die UTT3S het ’n unieke ontwerp en deur innoverende meganismes, wat minder moeite verg, is dit ’n veetoestel van hoogstaande gehalte. Dit vereenvoudig die manier waarop die visuele en elektroniese identifikasie en die monitor van verskeie dierespesies gedoen word.
Die toestel is lig en maklik om te gebruik. Die speld van die oorplaatjie is in die handvatsel, wat dit maklik maak om aan te bring. Die UTT3S kan twee visuele en elektroniese identifikasietoestelle op skape, beeste en varke van alle ouderdomme plaas. Die toestel gebruik ook die eSense Flex-monitortoestel vir vee.
Prys: Op aanvraag