AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Infrastruktuurprojekte baat platteland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Infrastruktuurprojekte soos die Roggeveld-windplaas, wat sedert Februarie vanjaar operasioneel is, baat landelike munisipaliteite, sê mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning.

Bredell sê indien landelike munisipaliteite se bestuur in orde is, die leierskap stabiel is en daar bewys is dat daar by ’n begroting gehou kan word, sal dié munisipaliteite daarin slaag om beleggings van hierdie aard te lok. Hy voeg by dat sy departement bereid is om landelike munisipaliteite hiermee te help.

Sy departement help ook tans munisipaliteite om strategiese beplanning in verband met elektrisiteit te doen. Dit word gedoen met die samewerking van die departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme, wat tegniese steun aan munisipaliteite bied om die nodige raamwerke vir hernubare opwekkingskapasiteit en die koop van krag by privaat entiteite te ontwikkel.

Die Roggeveld-windplaas op die grens van die Wes- en Noord-Kaap naby Laingsburg, Matjiesfontein en Sutherland is vandag (24 Mei) amptelik geopen. Die plaas het ’n geïnstalleerde kapasiteit van 147 MW van die 47 turbines wat jaarliks sowat 613 GWH per jaar sal opwek. Die plaas word besit deur die onafhanklike globale kragverskaffer Red Rocket. Dit is sedert einde Februarie vanjaar operasioneel. Bouwerk vir die plaas het in 2019 begin en R4,4 miljard beloop.

Bredell sê herbubare energieprojekte soos dié plaas is tans baie welkom in Suid-Afrika aangesien dit druk op die nasionale kragnetwerk verlig. “In hierdie stadium is elke watt wat tot die nasionale netwerk gevoeg kan word noodsaaklik. Dit sal Eskom die geleentheid bied om sy sake in orde te kry.”

Die feit dat die private sektor belê in kragopwekking beteken egter nie volgens hom dat dit nie steeds die regering se verantwoordelikheid bly om kragsekerheid in die land te verseker nie. “Die private sektor word deur wins gedryf, terwyl die regering ’n verantwoordelikheid het om na die kwesbaarste mense in ons gemeenskappe om te sien. Die vennootskappe tussen die staat en ondernemings kan net werk indien albei partye aan hul mandate voldoen.”

Volgens hom sal die Roggeveld-windplaas genoeg krag opwek om krag aan 49 200 huishoudings te voorsien en koolstofvrystellings met 502 900 ton verminder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot