Die lemme word uit China ingevoer en is replikas van Damaskus-lemme. Die houtblokke wat hy gebruik, is dennehout, en elke kerwer het ’n metaalstopper wat keer dat die hout gesny word. Die kerwer kan gemaak word met ’n ingeboude bak.
Volgens Erasmus duur dit gewoonlik nie lank voor dié kerwer ook vir groente ingespan word nie.
PRYS: Vanaf R410