AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kies die regte tegnologie vir jóú boerdery

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die stropers wat deel vorm van die nuwe reeks Case IH Axial Flow 250-stropers. Foto: Dirk Lamprecht
Van die stropers wat deel vorm van die nuwe reeks Case IH Axial Flow 250-stropers. Foto: Dirk Lamprecht
Tegnologie en data-intensiewe plaasbestuurstegnologie moet vir boere ’n finansiële voordeel inhou.

So belangrik as wat tegnologie en data-intensiewe plaasbestuurstegnologie deesdae in die landbou is, is dit op sigself waardeloos vir boere as dit nie vir hulle ’n finansiële voordeel gaan inhou nie.

Dit was prof. Ferdi Meyer van die buro vir voedsel- en landboubeleid se boodskap op ’n onlangse Case IH-tegnologiedag op Dullstroom, wat gehandel het oor die rol wat tegnologie kan speel om plaaslike boere mededingender en volhoubaarder te maak.

Meyer het gesê hoewel daar ’n dringende vraag na data-intensiewe plaasbestuurstegnologie bestaan, is dit die interpretasie van hierdie data wat die deurslag gee en tot sinvolle toepassing van hierdie tegnologie lei.

Meyer was deel van ’n paneelbespreking oor die verskillende opsies vir landboutegnologie. Ander sprekers was dr. Theo de Jager, voorsitter van die Wêreld-boere-organisasie en Saai, mnr. Tony Esmeraldo, besigheidsdirekteur van Corteva, en mnr. Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, en die besprekingspunte was kwessies rondom volhoubare boerderytegnieke en die tegnologie daaragter.

Alles van alles

Matthews het gesê die rol van boere het met verloop van tyd verander van een waar die boer as bestuurder alles moet wees, na een waar hy alles moet weet.

“Dit werk egter nie om bloot kapitaal uit te lê vir ’n nuwe stuk tegnologie tensy die boer uiteindelik weet dat dit vir hom ’n winsgewende uitgawe gaan wees nie. Boere sal dus moet kyk na hul spesifieke behoeftes, identifiseer waar tegnologie ’n bydrae kan lewer en dit goed deurdink voor daar belê word.”

De Jager het gesê dat tegnologie nie noodwendig die duurste of mees gevorderde hoef te wees ten einde ’n sigbare verskil te maak nie. “Die kragtigste stuk tegnologie in Afrika op hierdie stadium is die slimfoon. Boere sit met ’n rekenaar in die palm van hul hand, waarmee hulle doeltreffend besigheid kan doen, ingelig kan wees rondom weers- en marktoestande en vinnig besluite kan neem.”

Die dag is as ’n kliënteforum en paneelbespreking aangebied en is deur sowat 150 boere by vier verskillende byeenkomspunte reg oor die land, ook Somerset-Wes, Parys en Bergville, bygewoon.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-0.6%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.13
-1.0%
Silwer
20.24
-2.0%
Palladium
2,240.50
-0.9%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,878
-0.9%
Alle aandele
65,247
-0.9%
Hulpbronne 10
62,447
-1.3%
Industriële 25
79,288
-0.9%
Finansiële 15
13,970
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot