Samsung het ’n nuwe reeks lugversorgers met die jongste tegnologie bekend gestel wat nie net die lug verkoel sonder ’n ysige wind wat op jou waai nie, maar ook toegerus is met antibakteriese stelsels en gespesialiseerde filters wat stofdeeltjies vasvang.

Die AR9500 Wind-Free-lugversorger van Samsung het ’n PM 1.0-filter met ’n elektrostatiese lading wat ultrafyn stofdeeltjies van tot 0,3 mikron ’n positiewe lading gee sodat die deeltjies aan ’n negatiewe plaat vassit.