Die radio’s het elk drie herlaaibare AAA-batterye met ’n batterylewe van vyf uur wat maklik met ’n USB-koord herlaai kan word. Die radio’s het ook aanwysers wat die gebruiker waarsku as die batterye begin pap raak.
Elk van die radio’s weeg slegs 75 gram. Daar is 16 kanale waarvan 8 vooraf geprogrammeer is. Die kraguitsette van die radio’s is 500 mW.
PRYS: R1 399