Die aanpasbare skuurbande, gebruikershandleidings en ’n twee-spoedmotor maak slypwerk makliker en vinniger. Die hoeke waarteen geslyp word, wissel van 20-25 grade om snykante vlymskerp te maak.
Die skuurbande pas aan by enige lemvorm en kan enige lem skerpmaak, soos messe, skêre, byle, grawe en grassnyerlemme. Danksy die bande se tegnologie gaan die slypwerk met minder hitte gepaard om getemperde lemme te beskerm.
PRYS: R2 579