Dit bied maksimum doeltreffendheid wat toegeskryf kan word aan die produk se vinnige snyvermoë en lang gebruiksduur. Die dun snywiele bied die hoogste veiligheidstandaarde om die gebruiker se veiligheid en gemak te verseker.
Die dun snitte en vinnige snyvermoë van die wiele en verlaagde hittevorming verminder die noodsaaklikheid vir verdere of bykomende verwerkingstappe.
Omdat dit ’n lang gebruiksduur het, bied die snywiele hoë ekonomiese doeltreffendheid en is minder gereedskapveranderings nodig. Voorts is daar ’n wye produkreeks, en die gebruiker kan dus maklik die ideale snywiel vir elke taak vind.