Nog ’n voordeel is dat duur spuitstof nie vermors word nie. Die 15 spuitkoppe benat die skape doeltreffend om hulle teen uitwendige parasiete te beskerm. Die spuitdip word deur ’n draagbare pomp en enjin aangedryf wat met petrol funksioneer.
Mnr. Greg Talbot, eienaar van Tal-Tec, demonstreer die spuitdip. Die maatskappy se fabriek is in Brits in Noordwes.
Prys: R30 935