Dit is slegs 400 mm dik en ideaal om in baie smal gedeeltes van persele, soos onder die oorhang van ’n huis se dak, aan te bring.
Die tenk is 1,8 m hoog en 2,02 m breed, en is van laedigtheidpoli-etileenplastiek gemaak.
Dit is in verskillende kleure beskikbaar.