AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

2020-oesjaar blink uit in Sauvignon Blanc-kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die eerste druiwe van dié jaar se oes wat by Groote Post gepluk is. Foto: Peter Pentz
Die eerste druiwe van dié jaar se oes wat by Groote Post gepluk is. Foto: Peter Pentz
Wyne van die 2020-oesjaar het vanjaar uitgeblink in die Sauvignon Blanc SA Toptien-kompetisie met sewe wyne uit dié oesjaar wat die toptien gehaal het. Die kompetisie se wenners is op 13 Oktober aangekondig.

Mnr. RJ Botha, voorsitter van Sauvignon Blanc SA, sê vanjaar se inskrywings was wêreldklas en dat al 96 produsente baie trots kan wees op die 157 wyne wat vir die kompetisie ingeskryf is.

“Ons sien opwindende innovasie met ses van die wenwyne wat vir die eerste keer in die toptien verskyn, asook ’n goeie balans met vier van die wyne wat al vantevore gewen het. Die resultate bevestig die diversiteit en groei in Suid-Afrikaanse Sauvignon blanc, asook diversiteit in herkoms aangesien die wenners uit onder meer Darling, Durbanville, Constantia, Stellenbosch, Elgin en Elim kom.”

Vanjaar se wenners is:

• Bellevue Sauvignon Blanc 2021

• Diemersdal Sauvignon Blanc Reserve 2021

• Flagstone Free Run Reserve Sauvignon Blanc 2020

• Kleine Zalze Family Reserve Sauvignon Blanc 2020

• Le Grand Domaine The Pledge Our Darling Sauvignon Blanc 2020 

• Nitida Wild Child 2020

• Spier 21 Gables Sauvignon Blanc 2020

• Steenberg The Black Swan Sauvignon Blanc 2020

• Strandveld Pofadderbos Sauvignon Blanc 2021

• Thelema Sutherland Sauvignon Blanc 2020

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,661.79
+0.1%
Silwer
19.02
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
863.26
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot