AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

2022-sitrusseisoen stadiger uit die blokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lucille Botha
Foto: Lucille Botha
Vanjaar se sitrusuitvoertydperk het stadiger begin as die vorige twee jaar.

Mnr. Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die Suider-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging, skryf in sy weeklikse nuusbrief dat daar heelparty redes is vir die sloering. Omdat die vloede in Durban met die openbare vakansiedae in April saamgeval het, het baie sitruskwekers besluit om oesaktiwiteite tot verlede week uit te stel.

Gewelddadige betogings in die Oos-Kaap het ook sitruspaktyd verlore laat gaan.

Waar daar verlede jaar teen week 18 reeds 3,9 miljoen 15 kg-kartonhouers pomelo’s verskeep is, is vanjaar nog net 2,8 miljoen kartonhouers verskeep. Altesaam 1,9 miljoen kartonhouers mandaryne en 7,3 miljoen kartonhouers suurlemoene is in 2021 aan die einde van week 18 verskeep, teenoor 1,3 miljoen kartonhouers mandaryne en 4,8 miljoen kartonhouers suurlemoene vanjaar.

Chadwick meen sitruspryse wat nie juis gestyg het nie terwyl koste toeneem, kan ook veroorsaak dat sitruskwekers marginale vrugte gaan terughou.

Volgens hom sal daar in die volgende paar weke meer inligting wees, veral omdat daar berigte is dat meer vragmotors in die hawe aankom.

Chadwick skryf dat sitruskwekers die vereniging gestig het om deur navorsing toegang tot nuwe markte te kry en te behou, en te verseker dat die markte ten beste bedien word.

Deesdae ervaar die sitrusbedryf heelwat marktoegangprobleme. Dit sluit in druk op sy vermoë om verpakte vrugte by en deur die hawe en op skepe te kry, die beskikbaarheid van hawetoerusting en verskepingsgeleenthede, en vragkoste wat die hoogte inskiet.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.9%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.16
-1.0%
Silwer
20.06
-2.9%
Palladium
2,188.50
-3.2%
Platinum
915.50
-1.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot