AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

353 jaar van appels aan die Kaap

Die pluk van die eerste appels aan die Kaap het vandag 353 jaar gelede begin.

Te danke aan uitstekende rekordhouding weet ons dat die eerste appel, ‘n Wijnappel, in die Kaapse Kompanjiestuin op 17 April 1662 gepluk is. Dié gebeurtenis was die begin van wat vandag ’n R6 miljard-vrugtebedryf uitmaak.

Tru-Cape Vrugtebemarking, wat die grootste verspreider van Suid-Afrikaanse appels en pere is, vier vandag dié dag met ’n middagete, praatjie en boomplanting in Grabouw. ’n Winter Saffron-peerboom, gekweek uit ’n snysel van die oudste lewende peerboom in die Kompanjiestuin, word aangeplant in Tru-Cape se Erfenisboord op die Oak Valley-landgoed.

Mnr. Henk Griessel, Tru-Cape se bestuurder van gehalteversekering, en mnr. Buks Nel Tru-Cape se kenner van variëteite, sê Jan van Riebeeck verwys in sy dagboek na die historiese dag en sê: “Swaar motreën in die oggend en ’n sterk noordwestelike wind waai vanaf die see. Vandag is die eerste twee ryp Hollandse appels gepluk in die Kompanjie se kwekery-tuin. Hulle kom van twee klein boompies wat nie meer as 1,5 meter hoog is nie. Hierdie soort appels is bekend as ’n Wijnappel.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.3%
Rand - Pond
21.01
-0.5%
Rand - Euro
18.73
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.54
-0.5%
Palladium
1,670.94
+0.1%
Goud
1,910.45
-0.1%
Silwer
23.45
-0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,786
+0.2%
Alle aandele
79,939
+0.2%
Hulpbronne 10
74,823
+0.2%
Industriële 25
102,924
+0.3%
Finansiële 15
16,565
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot