AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Appelproduksie styg

Wêreldwye appelproduksie sal na verwagting met 8% styg in die 2008/’09-seisoen.

Die wisselwerking tussen die wêreldwye ekonomiese krisis, die omvang van aanplantings, markneigings en die wisselkoers is die vernaamste faktore wat Suid-Afrika se appelprodusente in die volgende paar jaar gaan beïnvloed, sê die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) in sy jongste vooruitskouingsverslag.


Suid-Afrika se totale appelaanplanting het sedert 2000 vir die eerste keer verlede jaar toegeneem tot 18 940 hektaar. Na verwagting sal hierdie styging in produksie-oppervlakte voortduur tot ’n geskatte 20 900 hektaar in 2015.


Produksie behoort toe te neem namate meer hektare en nuwe aanplantings, wat van die ouer boorde vervang, in produksie kom.  Die laer wêreldwye appelproduksie in 2008, en gevolglike laer voorsiening aan die Noordelike Halfrond, asook die swakker wisselkoers het ’n uitstekende uitvoermark vir Suid-Afrikaanse appels geskep.


Die gemiddelde prys van vars appels op die uitvoermark het verlede jaar met 7% in reële terme gestyg. Vir die 2008/’09-seisoen word die wêreldproduksie 8% hoër geskat waarby die huidige ekonomiese toestande en die totale Amerikaanse voorraad in koue-opberging, wat 14% hoër is as verlede jaar, in aanmerking geneem moet word. Voorrade in Europa is ook aansienlik hoër as in dieselfde tyd verlede jaar.


24 Junie 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.6%
Rand - Euro
17.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.69
+0.2%
Silwer
19.23
+1.0%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
866.00
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot