AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Belowende seisoen wink vir appels en pere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hoewel staatmakerkultivars, soos Granny Smith-appels, waarskynlik nog lank in aanvraag sal wees op die uitvoermark, dui navorsing daarop dat produsente wat op uitvoervrugte staatmaak, al hoe meer aan produksiekontrakte met eienaars van planttelersregte blootgestel sal wees. Foto’s: Johan van der Merwe
Hoewel staatmakerkultivars, soos Granny Smith-appels, waarskynlik nog lank in aanvraag sal wees op die uitvoermark, dui navorsing daarop dat produsente wat op uitvoervrugte staatmaak, al hoe meer aan produksiekontrakte met eienaars van planttelersregte blootgestel sal wees. Foto’s: Johan van der Merwe
Vanjaar se oes sal na verwagting beslis vrugte afwerp vir appel- en peerboere.

Danksy broodnodige reën en voldoende koue-eenhede gedurende die afgelope winter kan appel- en peerboere volgens die vrugteprodusentevereniging Hortgro uitsien na ’n goeie oes.

Mnr. Jacques du Preez, hoofbestuurder van handel en markte by Hortgro, sê die kouer lente en warm vroegsomer kan ’n impak op vruggrootte hê, maar dat boere steeds optimisties oor vanjaar se oes is aangesien die vruggehalte goed is en die uitpakpersentasie lyk belowend.

Volgens hom dra jong boorde wat nou produktief word, grootliks by tot die verwagte toename in uitvoer. Die uitvoervolumes van appels en pere sal na verwagting met onderskeidelik 6% en 8% toeneem.

Appelkultivars soos Cripps Pink/Pink Lady en Cripps Red/Joya sal na verwagting aansienlik met onderskeidelik 9% en 20% toeneem danksy goeie opbrengste en uitpakpersentasies.

Wat pere betref, sal die opbrengs van Forelle-pere na verwagting normaliseer tot sowat 4 miljoen kartonhouers. Die uitvoervolume van Packhams Triumph sal na verwagting tot 6% toeneem. Die uitvoervolume van blospere soos Cheeky, Celina en Rosemarie sal na verwagting ook groei.

Volgens Hortgro se syfers sal daar vanjaar 47,47 miljoen kartonhouers appels en 19,83 miljoen kartonhouers pere uitgevoer word.

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, sê die vooruitsigte vir die uitvoer van appel en pere dui daarop dat die tuinboubedryf begin herstel ná die droogte en bydra tot ekonomiese herstel en werkskepping. Appel- en peerplase verskaf tans werk aan 42 756 mense.

Volgens hom is die tuinboubedryf die enigste bedryf waarvan die reële bruto inkomste gegroei het. Die bedryf se reële bruto inkomste het in die derde kwartaal van 2021 met 9% op ’n jaargrondslag gegroei.

Hy is egter saam met die landbousektor bekommerd oor die moontlikheid dat tekortkominge by Kaapstad-hawe ’n risiko vir landbou-uitvoer kan wees.

“Dringende ingryping is nodig om die produktiwiteit en doeltreffenheid van Kaapstad-hawe te verbeter. Daarom sal die Wes-Kaapse regering aanhou om met die Kaapstad-hawebestuur en die landbousektor in verbinding te tree om te verseker dat enige struikelblokke uit die weg geruim word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.1%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,710.39
-0.1%
Silwer
20.71
+0.2%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
924.00
-0.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot