AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bestuif self jou vrugte met aangekoopte stuifmeel

akkreditasie
Miljoene kersieblomme word jaarliks geoes en verwerk om die stuifmeel van die res van die blom te skei. Die oesproses dien ook as ’n uitdunningsdiens wat akkurater uitdunning tot gevolg het. Foto: Verskaf
Miljoene kersieblomme word jaarliks geoes en verwerk om die stuifmeel van die res van die blom te skei. Die oesproses dien ook as ’n uitdunningsdiens wat akkurater uitdunning tot gevolg het. Foto: Verskaf
In Amerika word stuifmeel al dekades lank geoes en vir ’n jaar gevries om die volgende lente aan produsente ’n versekering van goeie bestuiwing en dus ’n goeie opbrengs te gee.

Meer as ’n dekade lank al vertrou mnr. Keith Veselka van NWFM LLC in Yakima, Washington, Amerika, al op beheerde bestuiwing om die boorde wat bestuiwingsprobleme ervaar, op peil te laat produseer. Beheerde bestuiwing is die praktyk waarin ’n produsent aangekoopte stuifmeel gebruik om te verseker dat sy vrugte se blomme wel bestuif word.

“Die proses is so eenvoudig soos om die korrekte kruisbestuiwerkultivar se stuifmeel aan te koop en die stuifmeel op ’n warm, droë dag tussen 50% en 80% volblom in die boord uit te spuit. Dit is vir ons ’n versekeringspolis, want hoewel dit meer as R5 000/ha kos, oorskry die verliese per hektaar hierdie bedrag veelvoudig as ons net sou staatmaak op bye, die kans dat kruisbestuiwers op die regte tyd sal blom en dat die weer op die regte tyd optimaal gaan wees.”

Tradisioneel word hierdie stuifmeel saam met ’n vulmiddel met ’n aangepaste blaarblaser in die boorde toegedien, maar deesdae word hommeltuie ingespan om die plasing van die stuifmeel op die blomme akkurater te doen.

Die toetse om die doeltreffendheid van beheerde bestuiwing, asook die doeltreffendheidverskil tussen die blaarblaser en die hommeltuig te bepaal, duur voort. Wetenskaplik nagevorsde resultate is dus nie beskikbaar nie, maar sedert 2000 neem die gebruik van beheerde bestuiwing in Amerika en Europa bestendig toe.

Een uit drie boere

Die tegnologie is in die 1930’s ontwikkel. In die 1980’s het navorsers van die Washington-staatsuniversiteit beheerde bestuiwing toegepas op ’n sukkelende kersieboord wat slegs 6 t/ha vrugte gedra het. Die boord se opbrengs is vyfvoudig vermeerder om ’n opbrengs van 30 t/ha op te lewer.

Hoewel daar weinig wetenskaplike resultate bestaan om die doeltreffendheid van beheerde bestuiwing te bevestig, is dit hierdie anekdotiese resultate en hul eie ervaring wat Veselka en ’n geskatte 20% tot 33% van die VSA se kersiebedryf oortuig om steeds jaarliks van beheerde bestuiwing gebruik te maak.

Landbouweekblad het met ’n stuifmeelboer uit Yakima, Washington, mnr. Scott Beddard van PollenPro gesels oor sy maatskappy en die probleme van beheerde bestuiwing. Hou Landbouweekblad van 16 September dop vir die volledige artikel.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
+0.7%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,712.93
+0.8%
Silwer
21.01
+1.4%
Palladium
2,320.00
+4.3%
Platinum
926.50
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,376
+2.6%
Alle aandele
65,848
+2.5%
Hulpbronne 10
63,839
+3.6%
Industriële 25
79,378
+2.4%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot