AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Bigbucks-appels verower wêreld

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Mnr. Buks Nel by die boom waaruit alle Bigbucks-appels voortkom wat vandag op groot skaal in Suid-Afrika aangeplant en verbou word. Dit groei in ’n Corder Gala-boord op die Oak 
Valley-landgoed by Elgin. Foto’s: Johan Coetsee
Mnr. Buks Nel by die boom waaruit alle Bigbucks-appels voortkom wat vandag op groot skaal in Suid-Afrika aangeplant en verbou word. Dit groei in ’n Corder Gala-boord op die Oak Valley-landgoed by Elgin. Foto’s: Johan Coetsee

Daar is geen keer aan Bigbucks, ’n verbeterde Gala-mutasie uit die Corder Gala-kultivar. Dit is vandag waarskynlik die suksesvolste nuwe appelkultivar in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Waar daar in 2014 slegs 1 hektaar gevestig was, het dié syfer in Februarie 2020 reeds die kerf van 1 miljoen bome verbygesteek. Vandag word geraam dat daar sowat 1,7 miljoen bome in Suid-Afrika gevestig is, en die getal neem steeds toe.

Landbouweekblad het by mnr. Buks Nel, die vader van Bigbucks, gaan besoek aflê. Dié 80-jarige boorling van Ladismith in die Klein-Karoo het sy hele lewe aan appels en nuwe appelkultivars gewy. Benewens Bigbucks het hy twee ander nuwe mutasie-appelkultivars agter sy naam.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.30
-0.7%
Rand - Euro
17.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,664.29
+0.2%
Silwer
19.41
+2.0%
Palladium
2,171.50
+0.2%
Platinum
867.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot