AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Blombedryf wil oorsee uitbrei

Die plaaslike blombedryf hoop vir ‘n beter wisselkoers in 2011 om internasionaal beter te kan meeding.

Die Suid-Afrikaanse blombedryf hoop vir ‘n beter wisselkoers in 2011 sodat hulle meer internasionaal mededingend kan wees, sê die SA Blomkwekersvereniging.

Mnr. Rene Schoenmaker, voorsitter, sê: “Ons hoop dat ons in 2011 die einde van die resessie sal sien en dat die wisselkoers vir ons meer gunstig sal raak sodat ons wêreldwyd meer mededingend kan word.”

Die blomsektor verdien jaarliks sowat R500 miljoen met uitvoere, terwyl dit plaaslike ‘n inkomste van sowat R400 miljoen het.

Vulkaan skep probleme

Schoenmaker het vroeër die jaar gesê dat die tydelike staking van vlugte na Europa en Brittanje weens vulkaniese as afkomstig van vulkaan Eyjafjallajökull in Ysland, die bedryf R2,4 miljoen gekos het.

Hy sê die mark het wel goed herstel ná dié voorval. Volgens Schoenmaker het Transnet se staking die jaar min tot geen invloed op die blommemark gehad.

Die droogte wat groot dele van die land teister het nie ‘n groot invloed op blomboere nie. Schoenmaker sê blomboere is in beheer van hulle besproeiing en op die korttermyn is hulle nie baie afhanklik van reënval nie. Hulle is wel baie dankbaar vir die reën wat reeds geval het, aangesien dit beteken dat grondwater op dieselfde vlakke sal bly.

Boer se perspektief

Intussen sê mnr. Willem Slootweg, ‘n blomboer van Brits, hy is onseker oor wat om in 2011 te verwag, aangesien die resessie steeds ‘n invloed op veral die Europese mark het.

Slootweg sê 2010 was ‘n goeie jaar vir hom. “Die staking van vlugte het teen die einde van die uitvoerseisoen gekom. Ek het net twee vragte blomme verloor.” Die uitvoerseisoen loop van Oktober tot April. Slootweg plant tans 24 somer-blomsoorte op 9 ha van sy plaas.

24 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot