AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Dagga: Ruimte voorsien oplossing vir poeieragtige skimmel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dagga of kannabis het dalk talle name en ’n wisselende beeld by die publiek, maar bo alle twyfel is die een die produkte wat die meeste inkomste-potensiaal het. Maar hoekom kry Suid-Afrikaners nie hieruit geld gemaak nie?
Dagga of kannabis het dalk talle name en ’n wisselende beeld by die publiek, maar bo alle twyfel is die een die produkte wat die meeste inkomste-potensiaal het. Maar hoekom kry Suid-Afrikaners nie hieruit geld gemaak nie?
Tegnologie wat vir die Amerikaanse ruimte-agentskap Nasa ontwikkel is, kan die plaaslike daggabedryf help om poeieragtige skimmel te bekamp.

Een van die grootste probleme vir daggakwekers wêreldwyd is die bekamping van poeieragtige skimmel, wat groot skade aan dagga-aanplantings kan rig. Tegnologie wat vir die Amerikaanse ruimte-agentskap Nasa ontwikkel is, word nou ingespan om dié probleem op te los.

Airocide®, wat tans by die Cannabis Expo in Kaapstad uitgestal word, is onlangs in Afrika bekend gestel. Dit gebruik geoptimaliseerde fotokatalitiese oksidasietegnologie, wat vir Nasa ontwikkel is om infeksies te beheer.

Deur hierdie tegnologie in te span waar gewasse wat binnenshuis gekweek word, kan die skimmel en ander patogene, wat in die lug versprei, en opbrengs en gehalte kan benadeel, verminder word. Airocide® word reeds suksesvol in Amerika en ander lande wêreldwyd aangewend om poeieragtige skimmel te bekamp en het nou plaaslike kwekers se belangstelling geprikkel.

Mnr. Sibusiso Xaba, medestigter en uitvoerende hoof van die Africa Cannabis Advisory Group, sê proeflope word reeds met dié produk gedoen en verdere proeflope word vir vanjaar in die Wes-Kaap en Gauteng beoog. Volgens hom het sommige daggakwekers reeds ’n verbetering in hul aanplantings opgemerk.

Xaba sê poeieragtige skimmel is een van die grootste probleme vir daggakwekers wêreldwyd. Dit is veral ’n kwessie vir Suid-Afrika wat ’n nuwe toetreder tot die globale daggamark is. Volgens Xaba hang Suid-Afrika se sukses in die globale daggamark en die plaaslike bedryf se groei af van die aanplanting en gehalte van die dagga wat hier gekweek word.

Die Cannabis Expo word tot 27 Maart by GrandWest in Kaapstad aangebied. Dit is die eerste keer sedert die begin van die pandemie dat dié ekspo aangebied word. Dit sal ook later vanjaar in onder meer Durban, Pretoria en Johannesburg aangebied word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot