AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Du Roi-transaksie belangrik vir staat

’n Transaksie van die Du Roi-piesanglaboratorium is vir die staat belangrik ondanks ’n gesloer daarmee.

Die gesloer met ’n transaksie tussen die Du Roi-piesanglaboratorium en die Franse regering binne die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye word aan lang interne prosesse toegeskryf. Die direkteure van die laboratorium het gehoop om al hul eerste besending plantjies vroeër vanjaar uit te voer, maar helaas, hulle wag al tien maande vir die proses om afgehandel te word.

Mnr. Alan Davson, bemarkingsdirekteur, sê in dié tyd het hulle alle kredietwaardigheid by hul nuwe potensiële aankopers in Guadeloupe en Martinique verloor. ’n Antwoord wat die departement na twee maande aan Landbouweekblad verskaf het, dui aan dat die Guiana- en Reunion-streke ook deel van die transaksie vorm.

“Ons moes al die plante wat ons vir hulle verwerk het, vernietig. Ons het moontlik ’n mark van sowat 1 miljoen plante ingeboet, wat buitelandse valuta van sowat $400 000 of R4 miljoen is,” vertel Davson. “Ek is nie seker of ons dié mark nou sal kan betree nie, aangesien ons nie in staat was om ons aanvanklike bestellings te verskaf nie.”

Komplekse transaksie
Me. Alice Baxter, direkteur van plantgesondheid, het in die departement se antwoord gesê verskeie stappe moet gevolg word met ’n bilaterale ooreenkoms soos dié. Die ooreenkoms is glo baie kompleks vanweë die tegniese fitosanitêre en wetlike aard daarvan.

Volgens Davson het hulle verstaan dat die transaksie nie bilateraal van aard is nie en moes hulle aan ’n reeks baie streng maatreëls voldoen voor die finale aansoek ingedien is. Hy sê die antwoorde van die departement maak nie vir hulle sin nie. Hulle het ook al verskeie versoeke vir ’n vergadering met die direkteur van die departement gestuur, maar hulle het nog geen antwoorde ontvang nie.

“Die uitvoer van in vitro-piesangplantjies van Suid-Afrika na Franse afsetpunte word beskou as ’n belangrike geleentheid vir die Suid-Afrikaanse bedryf, dus verbind ons ons daartoe om die redelik komplekse, tegniese en wetlike prosesse te voltooi om te verseker dat die patogene waaroor kommer kan bestaan, nie die land van invoer binnegaan deur materiaal wat uitgevoer word nie,” aldus Baxter.

Lees meer hieroor in die Landbouweekblad van 26 Julie 2013.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-1.3%
Rand - Euro
17.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.29
+0.1%
Silwer
19.05
+1.2%
Palladium
2,169.33
-1.6%
Platinum
866.89
-0.1%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot