AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

EU se groen plan gaan kopskuif oor plantbeskerming verg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Makadamianeute. Foto: Jasper Raats
Makadamianeute. Foto: Jasper Raats
Die dae van breëspektruminsekdoders wat getrou volgens spuitprogramme gebruik word, is getel.

Die dae van breëspektruminsekdoders wat getrou volgens spuitprogramme gebruik word, is getel, meen dr. Schalk Schoeman, navorser verbonde aan die Suid-Afrikaanse Makadamiakwekersvereniging.

Hy het in die onlangse reeks Beecon-byekonferensies van die Suid-Afrikaanse Byeboervereniging gewaarsku die sogenaamde Green Deal waardeur die Europese Unie (EU) hoop om klimaatsverandering teen te werk, gaan ’n groot impak op Suid-Afrikaanse landbouprodusente van uitvoerprodukte hê.

Deur die Green Deal hoop die EU om natuurlike hulpbronne doeltreffender te benut in ’n mededingende ekonomie waar daar teen 2050 geen ekstra kweekhuisgasse vrygestel word nie en ekonomiese groei nie op die gebruik van hulpbronne steun nie.

’n Deel van die EU se doel is om geen persoon of plek agterweë te laat nie. Dit beteken handelsvennote en die produkte wat hulle na die EU toe wil uitvoer, gaan oor dieselfde kam geskeer word.

Dit gaan verreikende gevolge hê, het Schoeman gesê en verwys na Eskom se uitvoerende hoof, mnr. Andre de Ruyter, se onlangse waarskuwing dat die manier waarop energie opgewek word vir die vervaardiging en verbouing van produkte wat Suid-Afrika na Europa wil uitvoer, sal moet verander.

Wanneer die Green Deal in 2030 in werking tree, kan heffings verwag word op landbouprodukte waarvoor “steenkool-elektrisiteit” in die verbouing gebruik is.

Schoeman het gewaarsku dat die Green Deal vereistes ten opsigte van biodiversiteit gaan stel wat ’n groot verandering sal meebring in hoe boere gifstowwe gebruik.

Hy vermoed die eerste chemikalieë wat in die slag gaan bly, is organofosfate en assefate, en dan alle breëspektrumprodukte.

“Die EU wil hê ons moet probleme identifiseer en spesifiek daarvoor bespuit. Ons het nege jaar om omgewingsvriendeliker landbouchemikalieë te ontwikkel. Dit klink lank, maar dit kan tot sewe jaar duur om ’n nuwe plantbeskermingsproduk in Suid-Afrika geregistreer te kry. Dit beteken ons het twee jaar om aanvaarbare produkte te identifiseer of te ontwikkel en dan sewe jaar voor dit geregistreer word.”

Hy het gesê die goeie nuus is dat dit darem effe vinniger gaan om biologiese produkte te registreer. Daar is reeds maatskappye wat nuwe chemiese produkte ontwikkel wat aan die EU se vereistes voldoen, maar dit gaan vir die afsienbare toekoms nog baie duur wees.

Daarom gaan boere se monitering al hoe belangriker word. Sagteware wat beter aanmelding moontlik maak en boere selfs in staat stel om kennis met hul bure op ’n netwerk uit te ruil gaan die norm wees. “Geïntegreerde plaagbeheer berus op kennis en kennis hang af van goeie verkenning in die veld.”

Hy het gesê boere gaan oor die volgende nege jaar moet leer om al hoe minder op “gifsmouse” en konsultante staat te maak en self verantwoordelikheid neem vir plantgesondheid deur self op te lees oor insekte.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot