AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Franschhoek gasheer vir gesogte wynkompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sauvignon Blanc Suid-Afrika sal gasheer speel vir vyftig beoordelaars van regoor die wêreld
tydens die 2023 Concours Mondial du Sauvignon in Franschhoek, met beoordelingsessies oor
drie dae.
Sauvignon Blanc Suid-Afrika sal gasheer speel vir vyftig beoordelaars van regoor die wêreld tydens die 2023 Concours Mondial du Sauvignon in Franschhoek, met beoordelingsessies oor drie dae.
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf bied ’n gesogte Sauvignon blanc-kompetisie vir die eerste keer in Franschhoek aan.

Die Concours Mondial du Sauvignon-kompetisie sal van 13 tot 17 Maart by die Le Franschhoek Hotel en Spa in Franschhoek plaasvind. Die beoordeling sal oor drie dae plaasvind, waarna die finale uitslae op 20 Maart in Düsseldorf, Duitsland, bekend gemaak sal word op Prowein, die enigste internasionale handelskou wat die volledige wêreldmark dek.

Mnr. RJ Botha, voorsitter van Sauvignon Blanc Suid-Afrika, sê hierdie geleentheid is ’n droom wat waar geword het. “Ons het vier jaar gelede met onderhandelinge met mnr. Quentin Havaux, direkteur van die Concours Mondial du Sauvignon, begin. Ná maande se samesprekings, vennote betrek en byna onmoontlike planne wat gemaak is, pluk ons die vrugte van ons arbeid. Dis hier. Dit is nou. Wat ’n wonderlike geleentheid vir ons kultivarorganisasie, ons wynbedryf en ons land om ons veerkragtigheid, uitnemendheid en Mzansi-gees ten toon te stel.”

In die kompetisie sal meer as 1 000 Sauvignon blanc-wyne meeding om die aandag van 50 beoordelaars te kry, waarvan 40 internasionaal en 10 plaaslike wynkenners is. Die paneel internasionale proeërs sluit in me. Andrea Amadei, joernalis by Decanter in Italië, me. Jean Smullen, joernalis en wyngeleentheidsbestuurder in Ierland, me. Paula Sidore, ’n wynskrywer van Duitsland, mnr. Peter de Leeuw, besturende direkteur van Kaapwijn Import De Leeuw in België, mnr. Christophe Bourgeois, wynprodusent in Frankryk, me. Daphne Teremetz, wynaankoper by Waitrose in Brittanje, en mnr. Stefan Potzinger, president van die Oostenrykse Wynvereniging. Die res van die internasionale proeërs kom uit Brasilië, Kroasië, Denemarke, Italië, Mexiko, Nederland, Noorweë, Pole, Spanje, Swede, Oostenryk, België, Duitsland, Frankryk, Brittanje en Amerika

Die Suid-Afrikaanse beoordelaars is die Kaapse Wynmeesters dr. Winnie Bowman en me. René Groenewald, asook me. Heidi Duminy, mnr. Francois Rautenbach, dr. Carien Coetzee, me. Cathy Marston, mnr. Christian Eedes, me. Fiona McDonald, mnr. Joseph Dhafana en me. Malu Lambert.

Tydens die kompetisie word Suid-Afrika se Sauvignon blanc-streke ook ten toon gestel deur daaglikse uitstappies na Durbanville, die Constantia-wynvallei en Stellenbosch met spesiale aandetes wat deur Diemersdal, Groot Constantia en Vergelegen aangebied sal word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot