AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gehalte kenmerk 2005-wyndruifoes

Vanjaar se druiwe-oes mag kleiner wees as verlede jaar s'n, maar wynmakers is dit eens dat die gehalte aansienlik beter is.

Vanjaar se druiwe-oes mag wel vanweë wispelturige weer kleiner wees as verlede jaar s'n, maar wynmakers is dit eens dat die gehalte aansienlik beter is.

Die 2005 wyndruifoes is 11,8 % kleiner as verlede jaar en het 1 157 631 ton beloop. Die streke wat die grootste afname getoon het, was die Worcester/Breedekloof- en die Robertsonstreek, waar die oeste met onderskeidelik 19 % en 16 % laer was, terwyl die totale oes in Stellenbosch dieselfde is as verlede jaar.

Volgens die Suid-Afrikaanse Wynbedryfinligting en -stelsels (Sawis) se oesverslag het die 2004/05-oesjaar groot eise aan wingerdboere gestel. As gevolg van 'n warm lente het wingerde in die algemeen vroeër uitgebot. Geil groei het ná die donderstorms en reën van Oktober voorgekom. Weens dié geil groei het die trosse in die algemeen losser en kleiner as normaal geset.

Daar was minder sonbrandskade, want ondanks die droogte was daar minder hittegolwe. Weens die hoë humiditeit in November en Desember en minder wind het botritisvrot voorgekom en oesverliese veroorsaak. Wingerde was relatief siektevry en geen noemenswaardige probleme is ondervind nie, behalwe met insekteplae in Stellenbosch en die Paarl.

Die oes was vroeër ryp as vorige jare. Weens die laer oes sal daar waarskynlik 'n tekort aan goeie gehalte Chardonnay en Sauvignon blanc later in die jaar wees.

'n Algemene tekort aan wit wyn kan veral verwag word ná die afname in oes in die Worcester/Breedekloof-streek, wat gewoonlik met een van die land se grootste oeste spog. Vanjaar se oes in hierdie streek het 274 993 ton beloop — 19,3 % minder as in 2004. Dit is hoofsaaklik weens swak korrelontwikkeling.

Volgens dr. Johan van Rooyen, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Wyn- en Brandewynmaatskappy (SAWB), beklemtoon die verlaagde oes weer dat daar in Suid-Afrikaanse terme nie iets soos 'n wyndam bestaan nie. "Ons bevind ons in 'n bedryf wat aan die dinamikas van die natuur en 'n vloeiende nasionale en internasionale markplek uitgelewer word," het Van Rooyen gesê.

Sawis is 'n besigheidskamer van die SAWB wat vir bedryfsinligting verantwoordelik is.

1 Julie 2005

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot