
Hier is ‘n nuttige gids vir die verbouing van groente (dis net in Engels beskikbaar). Dit is geskryf en saamgestel deur Farming SA, 'n handelsmerk in die Landbouweekblad-stal. Die LNR se Roodeplaat Instituut vir Groente en Sierplante het die artikels en foto’s verskaf.
Klik hier om die gids af te laai, of klik op die PDF-dokument hieronder. Dis 15MB groot.