AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

GM-aartappel van 'geen nut'

Die SpuntaG2 GM-aartappel sal nie Suid-Afrikaanse boere of die landbou baat nie, sê die Afrikasentrum vir Bioveiligheid.

Die SpuntaG2 GM aartappel sal nie Suid-Afrikaanse boere of die landbou baat nie, sê die Afrikasentrum vir Bioveiligheid (ASB).Die organisasie meen dat dit, inteendeel, 'n risiko vir boere inhou.

Die ASB het 'n formele beswaar by die Departement van Landbou ingedien. Die dokument spreek die kommer van Aartappels SA, McCain Foods Bpk, McDonald's, Spur, Simba en Fruit & Veg City uit.

Die GM aartappel is bestand teen die aartappelmot, maar volgens die ASB is dit nie 'n ernstige pes in Suid-Afrika nie. Dit val sesde op die ranglys. "Dit lyk asof die aartappelkultivar 'n oplossing vir 'n probleem is wat deur 'n buitelandse laboratorium ontwikkel is - vir 'n probleem wat skaars in Suid-Afrika voorkom," sê me. Mariam Mayet, 'n direkteur by die ASB.

Die groep se aansoek daad die proeflopies wat deur Suid-Afrikaanse boere met die aartappel gedoen is. Hulle meen dat die proewe se ontwerp en vertolking foutief is. Onafhanklike sosio-ekonomiese navorsing toon dat die aartappel nie insetkoste of plaagdoders sal verlaag nie. Wantroue deur verbruikers jeens GM-produkte is ook 'n riisko vir boere.

'n Lys van 2 100 verbruikers van regoor die land het ook 'n petisie geteken om hul teenkanting teen die algemene vrystelling van die SpuntaG2 kultivar duidelik te maak.

Die ASB het aangevra dat boere verdere toetse namens hom doen. Dit is hoogs buitengewoon tydens die vrystelling van 'n GM-produk.

12 September 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot