AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

GM-aartappel vir SA op pad

'n Aartappelkultivar met weerstand teen aartappelmot is tans in 'n gevorderde stadium van ontwikkeling in Suid-Afrika.

Dr. Dave Keetch, voorsitter van Aartappels SA se strategiese komitee vir aartappels en aartappelprodukte, het op die kongres van Aartappels SA in Pretoria gesê geneties gemodifiseerde (GM) gewasse, soos mielies, katoen en sojabone wat teen onkruiddoder bestand is en mielies wat nie deur sekere insekte beskadig word nie, word kommersieel in Suid-Afrika verbou. Daar is egter nog nie GM aartappels nie.

Die Michigan State universiteit, wat deur die Amerikaanse agentskap vir internasionale ontwikkeling (USAid) gefinansier word, het in 1992 met navorsing vir die ontwikkeling van aartappelmot weerstandbiedende kultivars begin. Die vordering is al só goed dat die universiteit en die LNR se Instituut vir Groente en Sierplante nou inligting insamel wat nodig is vir goedkeuring om hierdie GM kultivar kommersieel in Suid-Afrika te verbou.

Hy sê dié kultivar sal nie slegs help om skade en verlies weens aartappelmot te verminder nie, maar sal ook die behoefte aan plaagdoders laat afneem. Dit sal omgewingsbesoedeling, plaagdoderresidue en produksiekoste verlaag.

Proewe met die GM aartappel vorder goed. Vier jaar se veldproewe is in Suid-Afrika voltooi en 'n weerstandsrekord van 100 % teen aartappelmot is in al die veld- en opbergingsproewe behaal, sonder die gebruik van plaagdoders. Aandag word nou aan tegniese ontwikkeling, veiligheidstoetsing, die sosiaal-ekonomiese impak, toegang tot lisensies vir die tegnologie en bemarking gegee.

Keetch sê die aanvanklike doelwit was om die GM kultivar aan opkomende boere te voorsien, maar belangstelling onder kommersiële boere is ook groot.

Die LNR het reeds die weerstandseienskap (Bt-geen) suksesvol in gewilde kultivars ingeteel. Veldproewe met hierdie kultivars sal na verwagting eersdaags begin.

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf ondersteun die gebruik van moderne bio-tegnologie op voorwaarde dat die produkte aan alle amptelike vereistes voldoen soos die wet bepaal.

30 September 2005

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot