AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Goeie druiwe-oes in Wes-Kaap

Wingerde in die Wes-Kaapse wynlande en die Klein Karoo het goed uitgebot en as weertoestande gunstig is word ‘n goeie oes verwag, sê kenners.

Wingerde in die Wes-Kaapse wynlande en die Klein Karoo het goed uitgebot en as weerstoestande gunstig is word ‘n goeie oes verwag, sê kenners.


Mnr. Kobus van Graan, wingerdbouvoorligter vir KWV, sê hy is opgewonde oor die seisoen wat voorlê.


Volgens Van Graan is twee faktore belangrik met die uitbot van ‘n wingerd - die persentasie waarteen die wingerd uitbot en of die onderskeie wingerdplante terselfdetyd bot. “As ons kyk na die Wes-Kaap, spesifiek Stellenbosch, die Paarl, Worcester en Robertson, het die wingerde meestal teen ‘n hoë persentasie en gelyk gebot, wat vooruitsigte baie gunstig maak.”


Reën verhoog risiko van siektes

Van Graan sê hoewel hy bly is oor die reën wat tans sporadies in die betrokke gebiede voorkom, is hy bekommerd oor die invloed daarvan op die risiko van siektes.


“Die reën wat nou val maak nie die grond deurdringend nat nie. Dit maak wel die plante nat, wat die kans vir siektes soos donskimmel verhoog,” verduidelik hy.


Klein Karoo kort reën

Intussen sê mnr. Johannes Merlett, wingerdboukonsultant vir Vinpro in die Klein Karoo, dié streek kort dringend reën vir ‘n goeie oes. “Die wingerde hier het ook mooi gebot. Van die trossies wat al op die plante sit lyk ook goed, maar die gebied het dringend reën nodig vir besproeiing.”


Volgens Merlett word alle wingerde in die Klein Karoo besproei. Hy sê die Montagu-omgewing ondervind nie probleme nie, aangesien hulle water uit die Breederivier kry. “Ladismith, Oudtshoorn en De Rust het egter groot probleme met water.”


Meeste van die damme in dié gebiede se vlakke is baie laag, en mits die gebiede nie binnekort reën kry nie, kan ‘n krisis ontstaan. Merlett sê hy is nie tans bekommerd oor moontlike siektes nie.


1 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ordentlike Man wat net gelukig wil wees saam met sy pasmaat
Daar is baie meer in my en agter my as wat n mens sien. Ek verkies dat mens net van my weet wat nodig is.
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot