AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Goeie wyn-oes ondanks ryp, hael en vrot-verliese

Bogemiddelde wyn-oeste is spesifiek aan die kus behaal, met besproeiingsgebiede wat ook goeie oeste gelewer het.

Vanjaarse wyn-oes word gereken op amper 1,460 miljoen ton – sowat 2,6% laer as verlede jaar se rekord-oes. Sowat 31 000 ton minder as verlede jaar is gepars, maar die tonnemaat wyn sal steeds die naasgrootste in die geskiedenis wees.

Volgens VinPro is bogemiddelde oeste van gehalte spesifiek in die kusstreke behaal, terwyl besproeiingsgebiede, ten spyte van vrot-verliese en rypskade, ook goeie oeste gelewer het.

Mnr. Henno Burger, wingerdboukundige by Oranjerivier-wynkelders, sê hul produsente se produksie het met 138 000 ton gedaal tot 122 000 ton weens haelskade. Die oes was egter groter as wat hulle aanvanklik ná die rypskade gedink het. Die gehalte van hul oes lyk ook baie goed, sê hy.

Mnr. Nicholas Bruyns, wingerdboukundige by UniWines in die Breedekloofvallei, sê dit was ’n moeilike laat seisoen en daar was veral probleme met vrot op wit kultivars. UniWines se oes het met 5% gedaal tot 42 500 ton. Sover lyk die gehalte van die Sauvignon blanc en die kleur en vrugte van die rooiwyn baie belowend.

Mnr. Martin Moore, keldermeester van Durbanville Hills in Durbanville, sê dit was ’n lang seisoen in dié gebied met reën wat die oestyd aanhoudend onderbreek het. Die oes is 600 ton meer as verlede jaar op 7 200 ton. Dit was volgens hom ’n goeie jaar vir die kelder se witwyndruiwe en die gehalte van die rooiwyndruiwe wat voor die reën gepluk is, lyk ook goed.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.50
+0.3%
Rand - Pond
21.18
-0.0%
Rand - Euro
18.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
988.64
+0.2%
Palladium
1,675.69
+1.4%
Goud
1,885.68
+0.6%
Silwer
22.52
+1.5%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,875
+0.6%
Alle aandele
79,917
+0.5%
Hulpbronne 10
75,286
+0.9%
Industriële 25
103,245
+0.6%
Finansiële 15
16,337
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot