AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Groen’ wyne bekroon

Met 4,4 ha in bewaring vir elke hektaar waarop geproduseer word is dit geen raaisel waarom Graham Beck Wyne ‘n Nedbank Groen Wyn-toekenning ontvang het nie.

Met 4,4 ha in bewaring vir elke hektaar waarop geproduseer word, ‘n toename van 46% in biomassa in minder as 10 jaar en ‘n inperking van 42% van erosie, is dit geen raaisel waarom Graham Beck Wyne met die Beste-omgewingspraktyke-toekenning weggestap het by die Nedbank Groen Wyn-toekennings nie.

Reyneke, Suid-Afrika se eerste biodinamiese wingerd en wynmakery, se Reyneke Woolworths Chenin Blanc 2009 is as die Beste Organiese Wyn bekroon.

Graham Beck – met plase in Robertson en Franschhoek – suiwer ook elke maand sowat 3 miljoen water vir besproeiingsdoeleindes. Dié water het ‘n beter gehalte as die water wat in die Breërivier aangetref word.

In harmonie met omgewing

Volgens die bewaringsbestuurder, mnr. Mossie Basson, maak die plase ook staat op tegnologie om so noukeurig moontlik en in harmonie met die omgewing te boer. Hulle gebruik infrarooi-tegnologie om die grondsoorte te karteer, grondpeilstiffies bepaal die grondvog en gevolglik ook die besproeiingsbehoeftes en sagteware word ingespan om wingerdsiektes te voorspel sodat onnodige bespuiting uitgeskakel word. Skaars hulpbronne soos water, brandstof en elektrisiteit word ook met rekenaarsagteware beskerm. Alle plaasafval word herwin.

‘n Verskeidenheid seldsame en waardevolle sukkulente-Karoo ekosisteme, die oewerkonyn en Breedesand-fynbos kom op die plaas voor en daarom word 600 h van die 2203 ha vrywilliglik as ‘n bewarea bestuur. “Ons is eko-stryders met die missie om die plase in ‘n beter toestand te los as wat ons hulle gekry het,” sê Basson.


Suid-Afrikaanse verbruikers volg toenemend die internasionale neighing om organiese wyn vir gesondheids- en omgewingsredes te koop. Mnr. Johan Reyneke, eienaar van die plaas Uitzicht naby Stellenbosch en die man agter die Reyneke-etiket, sê: “Die bedoeling is om so min as moontlik in te meng en om die natuur toe te laat om die eintlike wynmaker te wees. Só produseer ons ware terroir-spesifieke wyne van die hoogste gehalte.”

22 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,963.48
-0.5%
Silwer
23.19
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,878
+0.6%
Alle aandele
76,455
+0.5%
Hulpbronne 10
66,584
+0.2%
Industriële 25
103,407
+1.1%
Finansiële 15
15,600
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot