AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groenskrif: Grondgesondheid en herlewingslandbou onder die loep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sitrus­ver­groening veroor­saak ernstige skade aan vrugte en laat bome vrek. FOTO: CITRUS RESEARCH 
INTERNATIONAL
Sitrus­ver­groening veroor­saak ernstige skade aan vrugte en laat bome vrek. FOTO: CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL
Moet nie die nuutste uitgawe van Groenskrif mis nie!

Grondgesondheid en herlewingslandbou kry al hoe meer vastrapplek in die vrugtebedryf. Jasper Raats het einde September die eerste herlewingslandbou-studiegroep in die sitrusbedryf in die noorde van Suid-Afrika in die lewe geroep. Die opkoms in Letsitele was bo verwagting en terugvoer was dat volgehoue ontwikkeling en navorsing in die veld verlang word.

Amelia Genis berig uit Citrusdal oor die merkwaardige vordering wat die sitrusboer Martli Slabber maak met haar kompos en dekgewasse op sanderige grond. Michelle van der Spuy berig oor die voordelige insekte van filedBUGS, terwyl navorsing van Hortgro lig werp op die voordele wat dekgewasse in boorde vir bye en moontlik ander insekte inhou.

Vida Booysen berig oor Standard Bank se groot belegging in mnr. Graeme Jarvie, ’n boer van KwaZulu-Natal, se aanlyn handelsplatform, HelloFresh. Die platform het sedert 2018 reeds meer as R100 miljoen se transaksies bemiddel. Standard Bank wil sy belegging gebruik om entrepreneurskap in die landbou aan te wakker.

Op die markte is die prentjie kleurvol met aartappels wat skaars en peperduur is, terwyl die sukkelende ekonomie die res van die produkte op die markte se pryse onder druk hou. Die vooruitsig vir die komende somer is egter versigtig optimisties.

Geniet September se Groenskrif en moenie huiwer om dit aan jou vriende en kollegas te stuur nie. Teken gerus HIER op Groenskrif in indien jy nie reeds ingeteken is nie. 

Indien jy enige vrae of terugvoer het, kontak gerus vir Johan van der Merwe by johan.vandermerwe@landbou.com, of Jasper Raats by jasper.raats@landbou.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot