AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot olyfoes kom

Vroeë ramings dui daarop dat vanjaar se olyfoes amper twee keer meer as dié van verlede jaar kan wees.

Vroeë ramings dui daarop dat vanjaar se olyfoes amper twee keer meer as dié van verlede jaar kan wees, sê mnr. Andries Rabie, voorsitter van Olive SA en direkteur van die Willow Creek-landgoed in die Nuyvallei.

Hy het in Desember verlede jaar aan Landbouweekblad gesê sowat 800 ton olyfolie word verwag en hy hou daarby vol. Dit lyk tans asof ongeveer 3 000 ton tafelolywe vanaf Mei tot Julie geoes gaan word. Verlede jaar is slegs 400 ton olie en 1 500 ton tafelolywe gelewer.

Olyfboere meen die gehalte van die oes is vanjaar iets besonders.

'n Gunstige klimaat, beter kultivars en beter boerderypraktyke is die rede vir dié goeie oes.

Die droë, sonnige toestande in die Wes-Kaap die afgelope ruk het gehelp. Die olyfoes behoort selfs die verwagte laat winterreën te systap aangesien die olywe teen Julie geoes behoort te wees. Die gehalte van die olie behoort dus nie deur nattigheid belemmer te word nie.

Mnr. Gerrie Duvenage, bestuurder van die olyfvertakking op die Morgenster-landgoed, Somerset-Wes, sê dit lyk asof die meeste olyfplase 'n groot oes verwag. Hy sê olywe het 'n wipplanksiklus weens die bome se alternatiewe draagpatroon. Verlede jaar was 'n besondere 'af' siklus.

Weens die goeie winter het die bome egter 'n goeie rustydperk gehad. Hy sê die oes is swaar, maar nie té swaar nie. Dit lyk dus asof die bome volgende jaar ook goed sal dra. Hy meen selfs die alternatiewe draagpatroon kan egter deur goeie boerderypraktyke, soos die regte bemesting, bestuur word.

Mnr. Gerhard du Toit van die Hillcrest-plaas naby Durbanville hoop om vanjaar sowat 30 ton olyfolie en 15 ton tafelolywe te oes. Hy sê hy is optimisties, want daar is baie ruimte vir uitbreiding in die olyfbedryf.

Rabie sê tans is sowat 600 ha onder olyfbome beplant. Volgens hom neem die plaaslike verbruik van olyfprodukte jaarliks met 25 % toe.

Landbouweekblad, 27 April 2007

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot