AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hawaise parasiet kom help dalk teen makadamiadopluis

akkreditasie
Makadamianeute. Foto: Jasper Raats
Makadamianeute. Foto: Jasper Raats
’n Biologiese middel teen die wollerige makadamiadopluis Eriococcus ironsidei (felted coccid) het pas in Suid-Afrika geland.

’n Biologiese middel teen die wollerige makadamiadopluis Eriococcus ironsidei (felted coccid) het pas in Suid-Afrika geland en sal hopelik binnekort gebruik kan word om dié skadelike plantplaag se verspreiding te stuit.

Dr. Schalk Schoeman, ’n navorser verbonde aan die Suid-Afrikaanse Makadamiakwekersvereniging, sê die parasiet kom van Hawai waar dieselfde dopluis omtrent tien jaar gelede sy opwagting gemaak het.

Die wollerige makadamiadopluis is reeds ’n groot probleem in boorde in Nelspruit, Witrivier en Barberton. Dit het onlangs in Mpumalanga by Sabie uitgebreek. Geen plaaslike parasiet of roofinsek bied voldoende bestryding van hierdie spesie nie.

Schoeman het op ’n vergadering van die Suid-Afrikaanse Byeboerevereniging met makadamiakwekers op Levubu ’n beroep op boere gedoen om nie makadamiaplantmateriaal van besmette gebiede af te koop nie.

Hy sê die dopluis versprei besonder maklik en dat net een vroulike luis ’n besmetting kan veroorsaak. Boere moet selfs bedag wees op besoekers uit besmette gebiede aangesien daar rede is om te vermoed dat kontrakteurs en werkers al besmettings van een plaas na ’n ander oorgedra het.

Die parasiet wat uit Hawai kom, gaan nou plaaslik getoets word om seker te maak dit val nie ook plaaslike insekte aan nie. “Ons hoop dat dit op die wollerige makadamiadopluis spesialiseer, wat sal beteken dat ons dit in Suid-Afrika sal kan aanwend as biologiese bestrydingsmiddel teen die uitheemse dopluis.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.10
-0.5%
Silwer
20.79
-1.3%
Palladium
2,302.47
-0.9%
Platinum
923.74
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot