AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hou wag oor heuningbostee-naam

Heuningbostee moet nie dieselfde handelsmerk-sage as rooibostee loop nie.

"Waghonde" moet betyds ingestel word in lande waarheen heuningbostee uitgevoer word, sodat 'n probleem soos wat die rooibosteebedryf ervaar het nadat die naam as 'n handelsmerk in Amerika geregistreer is, nie deur die heuningbosteebedryf ondervind word nie.

Só het dr. Leon von Mollendorff, assistent-direkteur van plantteling by Infruitec-Nietvoorbij, die LNR se Instituut vir Vrugte, Wingerd en Wyn, op die jaarvergadering van die SA Heuningbostee-vereniging (Sahta) op George gesê.

Von Mollendorff het 'n ondersoek gedoen na handelsmerke en wat die wetsbepalings daarvan, in ander lande, behels, en gesê 'n naam soos heuningbostee word in die generiese sin van die woord gebruik. 'n Generiese naam word in die algemeen in die verskillende lande gerespekteer, maar daar moet nietemin "waghonde" in lande daargestel word sodat 'n herhaling van die rooibosteekwessie voorkom kan word.

Veral in Amerika, Duitsland, Brittanje, Australië en Japan moet die situasie fyn dopgehou word, want dit is waarheen die meeste Suid-Afrikaanse heuningbostee uitgevoer word. Die generiese naam "heuningbostee" moet tot elke prys beskerm word, anders kan enigiemand in daardie lande die naam as 'n handelsmerk registreer, met nadelige gevolge vir die bedryf.

Die alternatief is om die woord heuningbos - oftewel "honeybush" -te registreer in al die lande waarheen uitgevoer word, maar dit is 'n duur proses en dalk onnodig as die generiese naam wel eerbiedig word.

Von Mollendorff het aanbeveel dat die Oxford-woordeboek genader word om die woord "honeybush" daarin op te neem as 'n generiese term. Dit is tans nie in dié gesaghebbende woordeboek opgeneem nie, en dit maak die naam heuningbos kwesbaarder.

6 Augustus 2004

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot