AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jhb-mark kan lietsjies help

Die Johannesburg se Varsproduktemark (JVPM) kan die lietsjiebedryf help met bemarkingsprobleme wat strek van onvolwasse vrugte vroeg in die seisoen tot promosiewerk om prysdalings binne-in die seisoen te kortwiek.

Die Johannesburg se Varsproduktemark (JVPM) kan die lietsjiebedryf help met bemarkingsprobleme wat strek van onvolwasse vrugte vroeg in die seisoen tot promosiewerk om prysdalings binne-in die seisoen te kortwiek.

Mnr. Jan Mocke, hoof-operasionele beampte van die JVPM, het tydens ’n lietsjiestudiegroepvergadering op Nelspruit in Mpumalanga gesê wat die probleem met onvolwasse vrugte vroeg in die seisoen betref, kan die mark byvoorbeeld help met die monitering van suikervlakke.

Daarby kan die JVPM met die bedryf saamwerk ten opsigte van promosieprogramme om prysinsinkings in die middel van die seisoen teen te werk. Hierdie prysinsinkings is deels die gevolg van ’n baie kort lietsjieseisoen.

“Pruimprodusente baat beslis by promosiewerk wat gedoen word op die mark en ’n mens hoef maar net te dink aan die sukses van die appelbedryf wat deesdae reg deur die jaar vrugte op die markte beskikbaar het,” sê Mocke.

Die volume lietsjies aangebied op die JVPM het afgeneem van 1,6 miljoen kg in 2000/’01 tot sowat 600 000 kg in 2008/’09. Laasgnoemde was ’n besondere swak produksiejaar. Ten spyte van die groot afname in volume in die laaste seisoen, het beduidende prysstygings daarvoor vergoed tot só ’n mate dat die randwaarde van die totale lietsjieverkope steeds gestyg het.

“Die JVPM staan aan die vooraand van opwindende veranderinge aan infrastruktuur en dienslewering,” sê Mocke.

19 Junie 2009
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.20
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,708.21
+0.5%
Silwer
20.85
+0.7%
Palladium
2,278.00
+2.4%
Platinum
911.50
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,256
+2.4%
Alle aandele
65,731
+2.3%
Hulpbronne 10
63,641
+3.2%
Industriële 25
79,348
+2.4%
Finansiële 15
14,008
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot