AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4805
-13,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
5058
-2,00
YMAZ
07 Okt
-
4945
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kenners kies Veritas-wenners

Nege internasionale beoordelaars is deel van die Veritas-beoordelaarspan wat 1 740 wyne en brandewyne gaan evalueer. 

Nege gesiene internasionale beoordelaars is deel van die Veritas-beoordelaarspan wat vanaf 5 tot 12 September nagenoeg 1 740 markklaar-wyne en brandewyne by die Nederburg-veilingskompleks gaan evalueer. 


Sauvignon blanc is bo-aan die lys van inskrywings met 205 wyne wat deelneem, gevolg deur Shiraz met 196 en Cabernet Sauvignon op 169.  Die kategorie vir brandewyn wat verlede jaar die eerste keer by Veritas ingesluit is, het vanjaar 36 inskrywings gelok vanuit die geledere van standaard, oesjaar en potketelbrandewyne. 


Nuwe beoordelaars in vanjaar se kompetisie is Christine Austin (Engeland), Johan Larsson (Swede), en John en Nellie Salvi (Frankryk).  Lynne Sherriff (Engeland), Thomas Lüber van Duitsland, Richard Rowe (oorspronklik van Australië) en die Franse brandewynkenner Denis Lahouratate sowel as Dave Hughes het reeds voorheen al hul ervaring aan Veritas beskikbaar gestel en is vanjaar weer deel van dié gedugte span beoordelaars. 

Mnr. Duimpie Bayly, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV) wat jaarliks die Veritas kompetisie organiseer, sê die insluiting van internasionale beroepsproeërs dra by tot ’n onpartydige en internasionaal aanvaarbare uitkoms.”


“Die Veritas-beoordeling is bekend as een van die strengste in die bedryf en word as sodanig deur plaaslike en internasionale belanghebbendes vertrou en erken,” sê Bayly


Geesdriftiges sal tot 8 Oktober moet wag om uit te vind watter wyne en brandewyne vanjaar se begeerde Veritas-plakkers gaan dra.  Die wenners word op ’n dinee, geborg deur Agri-Expo, by die Kaapse Internasionale Konvensiesentrum aangekondig. 


Inligting oor die onderskeie openbare proegeleenthede van dubbelgoue en goue medaljewenners wat landwyd aangebied word, is beskikbaar op die Veritas-webwerf by  www.veritas.co.za.  Bel Elsabé Ferreira vir verdere inligting by tel. 021 807 3104 of epos elsabe@veritas.co.za


8 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot