AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Koel reënweer gee avo’s hupstoot in vol mark

akkreditasie
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Suid-Afrikaanse avokadokwekers kan uitsien na ’n goeie jaar met ’n vooruitskouing van 16,5 miljoen kartonhouers uitvoeravokado’s en beter vruggroottes danksy koeler weer en goeie reën.

Die eerste Suid-Afrikaanse avokado’s het vanjaar in week 11 en week 12 op die Europese mark geland en tot dusver het produsente stewige pryse vir hul vrugte verdien.

Mnr. Derek Donkin, uitvoerende hoof van die sambreelliggaam vir subtropiese gewasse, Subtrop, sê die land gaan oor die volgende vyf tot ses weke aansienlike volumes uitvoer. Daarmee saam het Peru begin om avokado’s na die Europese mark te verskeep en pryse sal na verwagting onder druk kom in die komende weke.

Peru het aansienlike volumes om uit te voer wat na verwagting van week 19 tot week 23 die grootste druk op pryse gaan veroorsaak. Daarna verwag Donkin dat volumes sal afneem en dat pryse sal verstewig.

Die groter vrugte wat Suid-Afrikaanse produsente vanjaar oes, is ’n meevaller uit ’n uitpakperspektief, sê Donkin. Daar is meer vrugte van die groter tellings wat makliker bemark kan word op die uitvoermarkte.

Dit lyk ook of die logistieke probleme wat uitvoerbedrywe verlede jaar gefrustreer het, opgelos is. Daar was vanjaar effense vertragings met die eerste skeepsvragte, maar sedertdien verloop uitvoer vlot.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.5%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,765.46
-0.1%
Silwer
23.22
-0.5%
Palladium
2,024.00
-2.6%
Platinum
1,039.00
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman
Ek is n fantastiese , avontuurlustige man wat my af dae gewoonlik in die natuur deurbring .Ek is n trotse afrikaner met n sagte hart vir baie dinge soos bevoorbeeld my klein...
Ek wil leef en laat leef
Ek is jonk van gees, avontuurlustig en ewe tuis in n tent of hotel💥Ek waardeer en geniet die eenvoudige dinge in die lewe. Passievol oor diere veral honde en perde....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot