AFGRI
BEAN
02 Des
-
9290,8
-74,20
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10910,8
-119,20
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5041
-86,00
YMAZ
02 Des
-
4920,8
-45,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Konsep oor vrugtebedryf in SA

'n Finale konsepdokument van 'n studie oor die toekomstige strategie vir die vrugtebedryf in Suid-Afrika is pas vrygestel.

'n Finale konsepdokument van 'n studie wat in opdrag van Vrugte SA uitgevoer is

oor die toekomstige strategie vir die vrugtebedryf in Suid-Afrika is pas vrygestel.

Die projekleier is prof. André Jooste van die Vrystaatse Universiteit.

Volgens dié verslag behels die oorkoepelende strategiese doelstelling vir 'n

toekomstige vrugtebedryf die skepping van 'n verenigde, nie-rassige

en welvarende bedryf. Dit sal bewerkstellig word deur gelyke toegang en

deelname te bevorder, verbetering van wêreldwye mededingendheid, en om

winsgewendheid en volhoubare hulpbronbestuur te verseker.

'n Opsomming van die hoofstrategiedokument word tans onder rolspelers versprei,

wat genooi word om terugvoer te lewer teen 18 Februarie 2005.

Die projekspan sal alle kommentaar en voorstelle oorweeg, waarna

'n finale dokument met die titel "Toekomsstrategie vir Suid-Afrika

se Vrugtebedry" aan Vrugte SA gelewer sal word. Daar word voorsien dat

die dokument op 18 Maart 2005 bekendgestel sal word.

Die finale konsep-verslag is 'n strategiese, taktiese en uitvoerbare

plan vir die rigting wat die vrugtebedryf moet inslaan om die breë

doelstellings van die Sektorplan vir Suid-Afrikaanse Landbou en die

New Partnership for Africa's Development (Nepad), te bewerkstellig.

Dit sal kan plaasvind deur die verbintenis van sowel die Regering as

die bedryf om hulpbronne en insette beskikbaar te stel.

Die hoofdoel van die projek was om 'n vrugte-industrieplan, gebaseer op

wedersyds aanvaarbare optrede en riglyne, te ontwikkel.

Van die onderwerpe wat deur die verslag gedek word, is die volgende:

  • Toegang, winsgewendheid, vohoubaarheid en mededingendheid —

    die fondamente van die strategie.

  • Breë basis swart ekonomiese bemagtiging en grondhervorming.

  • Landelike ontwikkeling.

  • Ontwikkeling van menslike hulpbronne.

  • Verhouding met die regering.

  • Navorsing en ontwikkeling, en inligting- en tegnologieoordrag.

  • Logistiek en infrastruktuur.

  • Inligting.

  • Bemarking en promosie van vrugte.

  • Aanbevelings oor implementering en institusionele reëlings.

    Navrae en afskrifte van die dokument: prof. André Jooste,

    Leerstoel vir Landboubemarking en -ontwikkeling,

    Departement Landbou-ekonomie, Universiteit van die Vrystaat.

    Tel 051 401-2824 of epos: joostea.sci@mail.uovs.ac.za. Die webwerf is: www.fip.co.za.

    24 Januarie 2005

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.47
    +0.4%
    Rand - Pond
    21.43
    +0.3%
    Rand - Euro
    18.41
    +0.3%
    Rand - Aus dollar
    11.91
    +0.3%
    Rand - Jen
    0.13
    -0.7%
    Goud
    1,801.10
    -0.1%
    Silwer
    22.71
    -0.2%
    Palladium
    1,932.98
    -0.6%
    Platinum
    1,042.45
    -0.2%
    Brent-ruolie
    86.88
    -0.1%
    Top-40
    68,409
    -0.7%
    Alle aandele
    74,509
    -0.7%
    Hulpbronne 10
    74,422
    -2.1%
    Industriële 25
    91,732
    -0.5%
    Finansiële 15
    15,456
    +1.2%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Kom ons skryf ons eie roman.
    Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
    Lekker kuiermaat
    Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot