AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8984
34,00
CORN
07 Okt
-
4785
-33,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4947
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Limpopo-entrepreneur gaan van groentetuin na kommersiële plaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Cynthia Mokgobu. Foto: Verskaf
Me. Cynthia Mokgobu. Foto: Verskaf
Vyf jaar gelede het me. Cynthia Mokgobu ’n klein onderneming met die kweek van groente in haar agtertuin begin.

Nou boer sy met spinasie, botterskorsies, murgpampoentjies en kool op 3 ha grond en verskaf groente aan markte in Limpopo en Gauteng.

Die 29-jarige het ook onlangs haar eerste hektaar aartappels geplant. Dit bring haar nog ’n tree nader aan haar droom om ’n aartappelboer te wees en by te dra om voedselsekerheid en werksgeleenthede vir die dorp Bochum naby haar plaas te verseker. Sy hoop om eendag deel van Aartappels SA se ontwikkelingsprogram te word.

Mokgobu het ornamentele tuinbou aan Unisa gestudeer, maar gedurende ’n internskap besef dat sy iets meer tasbaar met haar vaardighede wil doen. Dit het gelei tot die totstandkoming van Mosibudi Trading Enterprise.

Soos vele ander entrepreneurs en opkomende boere moes sy leer hoe om ’n onderneming te bestuur. Deur haar betrokkenheid by De Beers se ontwikkelingsprogram vir ondernemings het sy sakevaardighede soos boekhou en bemarking geleer. Mokgobu sê haar betrokkenheid by die program het haar die selfvertroue gegee om haar onderneming uit te brei en doeltreffender te wees.

Een van die eerste dinge wat die program haar geleer het, is om te diversifiseer. Daarom verdien sy ook ’n inkomste uit tuinuitleg en deur in video-oproepe lesse en raad aan ander kleinboere reg oor Afrika suid van die Sahara te gee.

Sy het groot doelwitte vir haar onderneming gestel, maar voor sy skouer aan die wiel daarmee kan sit, moet sy 16 ha ontbos, ’n spilpunt oprig, nog ’n boorgat sink en die plaas se kragvoorsiening tot driefase verander.

Haar raad aan ander entrepreneurs wat hulself in ’n soortgelyke posisie bevind, is om klein te begin met dit wat hulle reeds het. Dan moet inkomste en grond, waarop hulle kan woon ten einde dit doeltreffend te bestuur, bekom word. “Jy moet ook seker maak dat jy water het voor jy met enigiets begin. Jy kan nie net op reën staatmaak nie. Laastens, stel jouself aan die mark voor. Sodra mense jou ken, is dit makliker om jou produkte aan hulle te verkoop.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot