AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meer as 161 miljoen kartonhouers sitrus uitgevoer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vrugte-uitvoerders van die Suidelike Halfrond is optimisties oor die toekoms van die bedryf, maar beskou droogte en vloede, die stygende koste van landbou-insette en regeringsbeleid in sekere lande as groot probleme. Foto: Amelia Genis
Vrugte-uitvoerders van die Suidelike Halfrond is optimisties oor die toekoms van die bedryf, maar beskou droogte en vloede, die stygende koste van landbou-insette en regeringsbeleid in sekere lande as groot probleme. Foto: Amelia Genis
Ten spyte van vanjaar se moeilike seisoen het Suid-Afrika steeds daarin geslaag om 161,6 miljoen kartonhouers sitrus uitgevoer.

Suid-Afrikaanse sitruskwekers het vanjaar daarin geslaag om sy sitrusuitvoer met 18,6 miljoen kartonhouers te laat toeneem teenoor verlede jaar. Te danke daaraan is vanjaar 161,6 miljoen kartonhouers sitrus uitgevoer, sê mnr. Paul Hardman, waarnemende uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging.

Hardman sê die sitrusbedryf het goeie uitvoer behaal ten spyte van ’n uiters moeilike en komplekse seisoen wat die bedryf onder druk geplaas het. Die bedryf moes onder meer die globale verskepingskrisis, bykomende plantgesondheidsmaatreëls deur die Europese Unie (EU) – wat die bedryf jaarliks ’n bykomende R4 miljard kos – en ernstige probleme by Suid-Afrikaanse hawens aanpak.

Die onluste wat dele van KwaZulu-Natal en Gauteng in Julie getref het, het 243 sterftes tot gevolg gehad en die Durbanhawe was dae aaneen gesluit. Dit het agterstande in die sitruswaardeketting veroorsaak en in Augustus is kwekers versoek om op te hou om vrugte te verpak.

Die onluste is gevolg deur ’n kuberaanval op Transnet tydens die sitrusseisoen se besigste tyd. As gevolg van hierdie probleme is die aankoms van vrugte in oorsese markte geraak, wat ’n ongunstige impak op kwekers se wins het.

Volgens Hardman het groei oor ’n verskeidenheid van sitrussoorte plaasgevind met 29 miljoen kartonhouers sagtesitrus wat vanjaar uitgevoer is – 5,9 miljoen meer as verlede jaar. Pomelo’s se uitvoervolume het met sowat 16% tot 17,2 miljoen kartonhouers toegeneem. ’n Rekord van 27,2 miljoen kartonhouers nawels is verpak vergeleke met 26,7 miljoen kartonhouers in 2018. Die uitvoervolume van suurlemoene het met sowat 5% tot 29,7 miljoen kartonhouers toegeneem.

Hardman sê ten spyte van dié indrukwekkende groei, het die globale verskepingskrisis logistieke pryse die hoogte ingedryf, met stygings van 30% tot 40%, terwyl die stadige omset van skepe groot onsekerheid rondom verskepingskedules geskep het, asook agterstande by hawens reg oor die wêreld. ’n Tekort aan vraghouers het daartoe gelei dat vragte langer en teen ’n groter koste opgeberg moes word.

Handelsroetes

“Boonop het skeepskedules wisselvallig geword weens verskepingslyne wat reageer op sterk vraag op die Oos-Wes-handelsroetes. Hierdie veranderende skedules het beteken dat plaaslike kwekers nie kon optimaliseer tussen markte nie, veral nie die mark in die Verre Ooste nie. Dit was by tye onmoontlik om vrugte van Suid-Afrika se suidelike hawens na die Midde-Ooste te verskeep, wat tot gevolg gehad het dat kwekers geen ander keuse gehad het as om die Durbanhawe te gebruik nie.

“Terwyl die merkwaardige pogings van alle belanghebbendes reg oor die waardeketting verseker het dat vrugte regdeur die seisoen uitgevoer is, het dit steeds teen ’n groot persoonlike en finansiële koste gekom. Vrugte het hopeloos te laat op sommige markte aangekom, maande te laat in sommige gevalle, terwyl daar ’n tekort in sommige streke was.

“Die globale en plaaslike probleme het uiteindelik ’n ooraanbod op ander belangrike markte veroorsaak, wat die pryse van veral plaaslike suurlemoene en sagtesitrus laer gedruk het. As gevolg daarvan het groter uitvoervolumes nie groter winste vir plaaslike kwekers beteken nie.”

Hardman sê ’n voortslepende kwessie vir plaaslike kwekers is die EU se invoermaatreëls oor swartvlek, wat ’n groot bedreiging vir toekomstige groei op dié mark is. Dit kos die plaaslike sitrusbedryf tans meer as R4 miljard jaarliks om aan die nodige voorwaardes vir marktoegang te voldoen. “Dit ten spyte daarvan dat daar geen wetenskaplike bewyse is dat sitrusvrugte sonder blare nie ’n roete vir die verspreiding van swartvlek is nie.”

Hy sê met al dié probleme in gedagte, is dit merkwaardig dat die plaaslike sitrusbedryf steeds daarin kon slaag om vanjaar nog ’n rekorduitvoerseisoen te hê. Dit is te danke aan noue samewerking en vennootskappe tussen die bedryf en die regering, asook die buitengewone pogings van plaaslike kwekers.

“Met die plaaslike bedryf wat na verwagting binne vyf jaar 200 miljoen kartonhouers per jaar sal uitvoer, is dit noodsaaklik dat probleme gedurende die huidige seisoen opgelos moet word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot