AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

‘Min wynkopers steur hulle aan alkohol-persentasie’

akkreditasie
Volgens kenners skenk min verbruikers aandag aan die persentasie alkohol in ’n bottel wyn. FOTO TER ILLUSTRASIE: ENGELA DUVENAGE
Volgens kenners skenk min verbruikers aandag aan die persentasie alkohol in ’n bottel wyn. FOTO TER ILLUSTRASIE: ENGELA DUVENAGE
As ’n mens weet watter faktore spesifieke verbruikersgroepe oorweeg wanneer hulle wyn koop, word dit makliker om spesifieke wyne beter onder hulle te bemark, sê ’n kenner oor verbruikersgedrag, prof. Marlize Terblanche-Smit van die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuurskool.

In ’n onlangse studie waarby sy betrokke was, het talle wynkopers gesê hulle maak keuses omdat hulle voorheen ’n wyn geproe het, of omdat iemand anders dit voorgestel het. ’n Voorkeur vir ’n spesifieke wyndruifkultivar en ’n handelsmerk is ook oorwegings.

Sy sê baie min gebruikers skenk enigsins ’n oorweging daaraan dat ’n wyn ’n alkoholvlak van minder as 13% het. Verbruikers van nie-primawyne slaan nie juis ag op promosie-uitstallings in winkels nie.

Hulle heg groter waarde aan die soort kultivar wat betrokke is, as waar die druiwe vandaan kom. Hierdie aspek, tesame met keuses wat spesifieke handelsmerke betref, is egter van belang vir verbruikers van primawyne. Dié sektor sal gewoonlik ’n minimum van R200 vir ’n bottel wyn betaal.

Terblanche-Smit reken bemarkers, wynkelders en kleinhandelaars moet hierdie bevindings oorweeg en hulle afsonderlik toespits op prima- en nie-primawynverbruikers.

“Kennis van verbruikersgedrag en aankoopbesluite wat op produk- en handelsmerkkeuses gegrond is, is uiters belangrik vir bemarkers om sukses in die mark en met handelsmerklojaliteit en verbruikerswaarde te behaal,” sê sy in ’n verklaring van die US.

Die modellering van verbruikersgedrag wat wynaankope betref, is belangrik, want dit kan produkeienskappe wat wyndrinkers in ag neem, help identifiseer.

“Om verbruikerskeuses te beïnvloed, kan kleinhandelaars hul wynafdeling volgens die belangrikste wyneienskappe wat geïdentifiseer is, rangskik. Hulle kan dus aanbevole wyne aanhou, aangesien aanbeveling ’n groot rol by keuse speel.

“Dit is belangrik dat die wynbedryf en bemarkers geleenthede skep om wyn te proe. Wynfeeste of wynproegeleenthede by wynkelders is ideaal daarvoor. Dit is waarskynliker dat primaverbruikers regstreeks van ’n wynplaas of -kelder sal aankoop.

Proegeleenthede moet tydens die aankoopproses geskep word om keuses te beïnvloed.” Sy reken dit help ook om inligting oor smaakprofiele en aanbevelings oor wyn-en-kospassings te verskaf.

“Wyndruifkultivars en handelsmerke kan ook gebruik word om meer oor ’n spesifieke wyn te verduidelik en om ’n smaakprofiel te kry wat die verbruiker regtig verstaan.”

Sosiale media is die ideale platform om nie-primaverbruikers te bereik omdat lede van dié groep grotendeels gebruik maak van verwysings deur familie, vriende en blogskrywers.

“Primawynverbruikers maak meestal staat op aanbevelings van mense wat hulle glo vir hulle raad oor wyn en handelsmerke gee wat hul beeld sal verbeter. Hulle verkies spesialis-wyntydskrifte en kundige raad van wynmakers.” 

Kyk op YouTube (www.youtube.com/watch?v=i_s3J-hZtdA) na ’n lesing deur prof. Terblanche-Smit.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot