Dié nuwe aarbeikultivar is onlangs deur navorsers van Rutgers-universiteit in Amerika bekend gestel.
Hulle sê in ’n verklaring die verlengde vorm daarvan maak dit net reg om in warm sjokolade te doop en dan as soet nagereg te geniet.
Dit is bekend gestel ná jare lange ontwikkelingswerk en veldstudies by die New Jersey- eksperimentele stasie.