AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

’n 'Vindaba' vir wyntoerisme

Die eerste “Vindaba” word volgende jaar in Kaapstad aangebied om wyntoerisme in Suid-Afrika te bevorder.

Die eerste “Vindaba” word volgende jaar in Kaapstad aangebied om wyntoerisme in Suid-Afrika te bevorder.


Luidens ’n verklaring het rolspelers in die wyn- en toerisme-bedryf koppe bymekaar gesit om dié indaba aan te bied as deel van die nasionale toerismesektorstrategie. Dít sal die eerste uitstalling in die land wees wat aan wyntoerisme gewy word.


Die inisiatief geniet die steun van die nasionale en provinsiale regering, terwyl mnr. Marthinus van Schalkwyk, Minister van Toerisme, dié bedryf as een van die wêreldtoerismemark se winsgewendste sektore beskryf.


Die Vindaba gaan al die aspekte van Suid-Afrika se wynverwante toerisme uitstal, met die fokus op wyn-, reis- en leefstylmedia, wanneer dit in September volgende jaar by die Kaapse Konferensiesentrum aangebied word. Die Vindaba sal in dieselfde tyd as Cape Wines 2012 plaasvind.


Lees ook: Wynbedryf is sleutel in toerismesektor


’n Vennootskap

Die Vindaba is ’n vennootskap tussen Wines of South Africa (Wosa), SA Toerisme, verskillende wynroetes, Kaapse Toerisme, Kaapse Roetes Onbeperk en die Wes-Kaapse Departement van Finansies, Toerisme en Ekonomiese Ontwikkeling.


Me. Su Birch, hoof uitvoerende bestuurder van Wosa, sê ’n natuurlike sinergie bestaan tussen die Vindaba en die Cape Wineland 2012-uitstalling, wat elke tweede jaar deur Wosa aangebied word.


“Benewens die feit dat baie produsente aan al twee uitstallings gaan deelneem, is daar ook ander raakpunte. Suid-Afrika bou geleidelik aan ’n binnelandse en globale bewustheid van die omvang en uitnemendheid van sy wyne, en word nou as ’n beduidende, wynproduserende land beskou.

"Herkoms speel ’n strategiese rol in wynbemarking, en daarom maak dit sin om wynverwante toerisme te bevorder. Daarom word wynliefhebbers daadwerklik aangemoedig om die tuiste van die produkte wat hulle so geniet, te gaan besoek,” verduidelik Birch.

Lees ook: Wyntoerisme onder oë


15 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,713.52
-0.8%
Silwer
20.54
-2.5%
Palladium
2,250.66
-3.1%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot