AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nat toestande benadeel grootte van rosyntjie-oes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Brand Republic
Foto: Brand Republic
Oesverwagtinge word gegrond op die gebruik van Raisins SA se wingerdsensus, assesserings en samewerking tussen boere, pakkers en bedryfskundiges.

Raisins SA het die verwagte bemarkbare rosyne-oes vanaf 78 000 ton tot 65 000 ton verlaag weens ongunstige weerstoestande vanjaar. Die reënval was sedert begin vanjaar meer as die gemiddelde en daar was ook dreigende vloedtoestande in die Oranjeriviervallei.

Die organisasie sê skade weens hoë watervloei in die Oranjerivier, met ’n spits van 3 800 kubieke meter per sekonde (kumek), was beperk tot sowat 2,5% van die totale hektare onder rosyne. Die riviervlak het sedertdien tot minder as 2 000 kumek gedaal, wat tans geen risiko’s skep nie.

Raisins SA sê in ’n verklaring hy het die afgelope twee weke die werklike skade op plase gaan assesseer. Mnr. Stefan Jordaan, landbouspesialis van Raisins SA, het gesê aanvanklik was die Brix-vlakke van die tafeldruiwe steeds laag, selfs by Sultanas, omdat die seisoen 10 dae laat was en  die eerste reën ’n minimale uitwerking op die oes gehad het.

Reënbuie laat in Januarie en vroeg in Februarie het egter ’n beduidende uitwerking gehad en die verwagte oes vir die 2021-’22-seisoen is daarom nou afwaarts aangepas.

Raisins SA sê boere werk steeds nou saam met tegniese personeel om wingerde te bestuur en vrugte so goed as moontlik vir droging te oes. Die organisasie sal die res van die oesseisoen bly monitor en dienooreenkomstig kommunikeer.

Oesverwagtinge word gegrond op die gebruik van Raisins SA se wingerdsensus, assesserings en samewerking tussen boere, pakkers en bedryfskundiges wat die Oranje- en Olifantsrivierstreek verteenwoordig. Die organisasie gebruik dié komitee om sy aanvanklike verwagtinge by te werk namate die seisoen ontwikkel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,718.01
-0.5%
Silwer
20.77
-1.4%
Palladium
2,305.48
-0.7%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,839
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot