AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Nat, warm toestande kan aartappelpryse onderdruk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Johan van der Merwe
Ter illustrasie. Foto: Johan van der Merwe
Die hittegolwe wat nou na die koel, nat Januarie volg kan baie druk op aartappelpryse landswyd plaas.

Die gemiddelde prys van aartappels oor die eerste vier weke van die jaar is die laagste vergeleke met die ooreenstemmende tydperk die afgelope vyf jaar. Volgens mnr. Pieter van Zyl, landbou-ekonoom van Nile Ag, kan hierdie lae pryse toegeskryf word aan die hoë volumes en die swak houvermoë van aartappels vanweë die swaar reën en erge hitte wat reg oor Suid-Afrika ervaar word.

In November 2020, en Januarie en Februarie 2021 het drie hittegolwe voorgekom. Die aartappels wat oor daardie tyd geoes en na die markte gestuur is, se houvermoë het ’n groot knou gekry en die laagste pryse van die ganse 2020-’21-seisoen was gevolglik oor hierdie drie tydperke.

Van Zyl meen die koeler, nat somer is ook nie gewens vir houvermoë nie, aangesien baie produsente in die nat toestande moet uithaal om te voorkom dat aartappels in die grond vrot. Daar is dus baie siektedruk op hierdie aartappels. “Die hittegolwe wat nou voorkom, kan die houvermoë verder onder erge druk plaas en dus die prys nadelig beïnvloed vir die volgende paar weke.”

Aartappelprodusente het in 2021 egter ook die hoogste gemiddelde prys nog in September en Oktober gesien. “Die hoë prys is deur baie lae volumes veroorsaak. Die reën en hael in Januarie en Februarie laas jaar was die hoofrede vir hierdie lae volumes, veral in die Oos- en Wes-Vrystaat en die Noord-Kaap. Vanjaar het die groot reën vroeër gekom en dit kan beteken dat ons groter volumes in die komende wintermaande kan sien wat van Mei tot Augustus druk op die prys kan plaas.

“Die normale prysneiging van aartappels vir die begin van die jaar is ’n skerp daling gedurende Januarie ná die feestyd. Van Februarie af stabiliseer die prys. Dit beweeg dan sywaarts of stadig afwaarts tot Paasnaweek, wanneer die pryse weer effe styg. Alle aanduidings toon dat dieselfde neiging vanjaar weer sal plaasvind.”

Navrae: Pieter van Zyl: e-pos: pieter@nile.ag, sel 082 316 7750.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot