AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8985
-31,00
CORN
05 Okt
-
4780
-22,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4945
29,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Navorsers takel aartappel-virusse

Suid-Afrikaanse navorsers is ingesluit by ’n netwerk van kundiges wat saamwerk om die invloed van virussiektes in aartappels te beperk.

Suid-Afrikaanse navorsers, onder leiding van prof. Dirk Bellstedt van die Universiteit Stellenbosch (US), is die enigste wetenskaplikes uit Afrika wat ingesluit is by ’n groeiende netwerk van kundiges wat saamwerk om die wêreldwye invloed van virussiektes in aartappels te beperk.


Dit het aan die lig gekom op die Afrika Aartappelprodusente-assosiasie se kongres in Kaapstad. Die Suid-Afrikaanse navorsers is lede van die PVY-Wye Organisasie, wat navorsers van 26 instellings in 20 lande in Suid- en Noord-Amerika en Europa saamsnoer om die verspreiding van die aartappelvirus Y, (Potato Virus Y) of PVY, te beperk.


PVY veroorsaak mosaïeksiekte op aartappels wat tot verlaagde produksie en misoeste lei. Die nuwe PVYNTN-variant kan ook nekrotiese letsels op knolle veroorsaak. Dit is die eerste keer in die 1930’s opgemerk en is veral sedert die 1980’s wêreldwyd ’n probleem vir aartappelboere.


Na raming is tot 60% van alle aartappelplante in Suid-Afrika met PVY besmet. Pleks daarvan dat elkeen apart op dieselfde virus werk, word binne die netwerk kragte  saamgesnoer om die virus te bekamp, sê Bellstedt.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 21 Januarie 2011.


17 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.10
-0.8%
Silwer
20.65
-2.0%
Palladium
2,305.75
-0.7%
Platinum
925.97
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,383
-0.8%
Alle aandele
65,805
-0.8%
Hulpbronne 10
63,552
-1.6%
Industriële 25
79,695
-0.5%
Finansiële 15
14,019
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot