AFGRI
BEAN
31 Jan
-
9813,6
100,60
CORN
31 Jan
-
4700
12,00
SOYA
31 Jan
-
9415
-14,00
SUNS
31 Jan
-
11020
-202,00
WEAT
31 Jan
-
6820
38,00
WMAZ
31 Jan
-
4433
-49,00
YMAZ
31 Jan
-
4556
-49,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Nederburg-witwyn beste in die Suide

Die prys vir die beste Sauvignon blanc in die Suidelike Halfrond in die Internasionale Wyn-en-spiritualieë-kompetisie het vanjaar aan Nederburg gegaan.

Een van Suid-Afrika se bekendste wynlandgoedere presteer vanjaar besonder goed. Nederburg se Sauvignon blanc is in die Internasionale Wyn-en-spiritualieë-kompetisie (IWSC) in Londen as die beste in die Suidelike Halfrond aangewys.
 
Dié aankondiging is gedoen kort ná Nederburg as een van die beste presteerders in vanjaar se Veritaskompetisie aangewys is. Luidens ’n verklaring is mnr. Razvan Macici, keldermeester, terselfdertyd ’n finalis in Diner’s Club se Wynmaker van die Jaar-kompetisie vir 2012.
 
Die 2010 Private Bin D234 se druiwe is van wingerde naby Darling afkomstig. Benewens dié trofee, het die wyn ook ’n uitstaande goue medalje ontvang. Dit is spesifiek gemaak vir verkope op die Nederburg-veiling.
 
Tweede wenronde
Dié prys is die tweede trofee wat die Paarlse wynmakery in ’n kompetisie teen mededingers in die Suidelike Halfrond ontvang. Die landgoed se 2009 Eminence is in verlede jaar se Five Nations Wine Challenge in Sydney aangewys as die beste wyn by dié geleentheid. Dié wyn is vanjaar in die IWSC ook met ’n goue medalje bekroon.
 
Ander wyne wat vanjaar in die IWSC gepresteer het, was die 2008 Eminence, die 2007 Eminence en die 2009 Edelkleur wat almal goue medaljes ontvang het. Verlede jaar se Winemaster’s Reserve Noble Late Harvest het ook ’n goue medalje gewen.
 
Die landgoed se lys van pryse in die 2012 IWSC sluit sewe uitstaande silwermedaljes en 13 silwermedaljes in.  
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-0.3%
Rand - Pond
21.49
+0.0%
Rand - Euro
18.87
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
998.93
-0.2%
Palladium
1,618.09
-1.1%
Goud
1,906.09
-0.9%
Silwer
23.12
-2.1%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,642
-0.9%
Alle aandele
79,627
-0.9%
Hulpbronne 10
76,364
-2.0%
Industriële 25
102,163
-0.5%
Finansiële 15
16,251
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Tiek jy dalk my boksies?
Ek is 'n onafhanklike, selfversorgende weduwee, gebless met 'n skerp sin vir humor en 'n kreatiewe streep. Ek is lief vir mense, hou van kuier, die natuur en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot