AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9689,6
63,60
CORN
03 Feb
-
4495
-57,00
SOYA
03 Feb
-
8644
-3,00
SUNS
03 Feb
-
10118
-243,00
WEAT
03 Feb
-
6693
-35,00
WMAZ
03 Feb
-
4294,2
-34,80
YMAZ
03 Feb
-
4363
-34,00
Skenk 'n artikel

Nette in die Langkloof is ’n uitgemaakte saak

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beskut. Die drapeernette word oor die ouer bome geplaas. Dit word buite die seisoentyd oopgemaak en dan weer oorgesit net ná die jong vrugte uitgedun is.
Beskut. Die drapeernette word oor die ouer bome geplaas. Dit word buite die seisoentyd oopgemaak en dan weer oorgesit net ná die jong vrugte uitgedun is.

Appel- en peerboere in die Langkloof kan nie meer die kans waag om hul oeste aan hael bloot te stel sonder nette nie. Die voordele wat daarmee gepaard gaan, maak dit uit en uit die moeite werd. Ná 15 jaar waarin die Giraffe-boerdery nette aanwend om sy appels en pere te beskerm, oorskry die voordele enige nadele verreweg.

“Vir die bietjie ekstra arbeid kan jy dit enige tyd doen, want as jy die som maak, gaan dit met ’n plus eindig,” sê mnr. Denné Strydom, senior bestuurder van dié boerdery by Krakeelrivier, naby Joubertina in die Langkloof in die Oos-Kaap.

Hy meen alle nuut geplante bome in die Langkloof sal in die toekoms onder struktuurnette wees. Die Giraffe-boerdery bestaan al meer as ’n eeu in die Langkloof en is in die besit van een van die talle Strydoms in dié gebied, mnr. Dewald Strydom.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.3%
Rand - Pond
20.97
-0.3%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,025.99
+0.1%
Palladium
1,697.04
+1.6%
Goud
1,914.99
+0.1%
Silwer
23.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,799
+0.2%
Alle aandele
79,957
+0.2%
Hulpbronne 10
74,747
+0.1%
Industriële 25
102,952
+0.3%
Finansiële 15
16,593
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot