AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Nuwe baadjie vir vrugtemaatskappy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
ANB Produce and Marketing (ANB-PM) sal voortaan as Fruitalyst bekend staan. Foto: Verskaf
ANB Produce and Marketing (ANB-PM) sal voortaan as Fruitalyst bekend staan. Foto: Verskaf
Die maatskappy word as een van die toonaangewende varsproduk-handelsmerke ter wêreld beskou.

Die landboumaatskappy ANB het die nuwe jaar ingelui met ’n naamsverandering vir een van sy belangrike filiale. ANB Produce and Marketing (ANB-PM) sal voortaan as Fruitalyst bekend staan.

Die maatskappy is veral bekend om die vestiging van die hoogs suksesvolle ClemenGold-handelsmerk in die vroeë 2000’s. Dit word as een van die toonaangewende varsproduk-handelsmerke ter wêreld beskou.

Luidens ’n mediaverklaring is die nuwe naam ’n beter weerspieëling van die diversiteit, geografiese reikwydte en unieke bedryfsaanbod van die onderneming, asook die waarde wat dit vir belanghebbendes skep.

Fruitalyst is ’n samestelling van die woorde “fruit” en “catalyst”.

“Die kombinasie van dié woorde stel die resultate voor wanneer produsente se moeite, idees en waardekettingvoordele saamgevoeg word om vrugte beter te posisioneer voor kleinhandelaars en eindverbruikers.”

Volgens mnr. Viresh Ramburan, uitvoerende hoof van die ANB Groep en direkteur van Fruitalyst, is Fruitalyst se doel om vrugte meer te maak as blote kommoditeite wat van gewone markkragte afhanklik is. Hulle bou dit uit tot handelsmerke wat voorrang geniet by kleinhandelaars en waarna verbruikers vra.

“Ons neem gehalte-produkte na uitgesoekte klante en ondersteun die ontvangers met kreatiewe bemarkingsveldtogte wat pasgemaak is vir hul spesifieke verbruiker. Só versterk ons die groot- en kleinhandelaars se hande, terwyl ons ook handelsmerke skep wat verbruikers kan raaksien, identifiseer en lojaal aan kan raak.”

Ander handelsmerke waarvoor die onderneming bekend is, is LemonGold (pitlose suurlemoene), NavelGold, HoneyGold, Sweet C en ClemenGold Gin. Fruitalyst se hoofkantoor is op Stellenbosch.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot